Skip to main content

Panier

Vous profitez des avantages réservés aux VIP !

Article(s) non disponible(s) à la vente
Veuillez vérifier votre panier. Vous pouvez supprimer le ou les articles qui ne sont pas disponibles maintenant ou nous les supprimerons automatiquement au moment du règlement de la commande.
articlesarticle
articlesarticle

Recommandé pour vous

Loading...
  • Bitterbessie Blues

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 1 - Bitterbessie Blues
    Daar is drie dinge wat jy van die dorpie Portwig moet weet: Almal hier ken mekaar, die hotel op die dorp spook, en 'n stuk van die coffee shop se Bitterbessie Blues-koek is die beste doepa vir 'n gebreekte hart.Beroemde skrywer, Emily de Milander, verdwyn uit die openbare oog en boek haarself in by die Portwig Manor onder 'n vals naam. Sy't net nodig om vir 'n paar dae weg te kom van haar knaende ... En savoir plus

    Gratuit

  • Die Sexy Bistro se bestuurder

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 1 - Die Sexy Bistro
    Ná haar dood laat Erika Bunting haar drie vriendinne met ´n ongewone versoek: dat hulle die ding sal doen waaroor die vier van hulle jare lank net gedroom het. Hulle moet ´n restaurant oopmaak, en hulle moet dit Die Sexy Bistro noem. Maar vreemde dinge gebeur wanneer mens eers begin om jou drome na te jaag...MADI...Madi van Jaarsveld weet niks van die restaurantwese af nie, nóg minder van wat dit ... En savoir plus

    Gratuit

  • Leo

    par Deon Meyer ...
    Collections series
    ’n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. ’n Oud-recce vermoor as ’n boodskap. ’n Korrupte politikus se lyk in die sandkuil van Arabella se sestiende putjie. ’n Mooi veldgids, gewerf as ’n heuningwip vir die grootste dollar-rooftog in die land se geskiedenis. En Bennie Griessel se troudag kom nader . . . ... En savoir plus

    $18.99 CAD

  • Donkerdrif

    par Deon Meyer ...
    Collections series
    ’n Koelbloedige moord by die Kaapse Waterfront. Wat dalk verband hou met geheimsinnige briewe wat geskorste luitenante Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang het. Maar eers moet Bennie-hulle op Stellenbosch soek na ’n verdwene student, en die spoor vat van die eiendomsagent wat die kooptransaksie van Donkerdrif, korporatiewe swendelaar Jasper Boonstra se peperduur wynplaas, behartig het. ... En savoir plus

    $18.99 CAD

  • Merk

    Kassie het geglo sy speurderdae is getel ná die Medusa-pedofielsaak, en sy hartaanval. Maar ses maande tuis bring perspektief – hy is ’n speurder in murg en been. Terug by die Spookeenheid word hy en kollega Rooi Els dadelik by die diep kant ingegooi: Hulle moet ’n reeksverkragter vastrek – een wat sy slagoffers met ’n brandyster merk. Is die skuldige die man wat beskryf word as “’n weerwolf met ... En savoir plus

    $17.99 CAD

  • Jan-Jopie en die meisiekind

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 1 - Jan-Jopie
    Geskik vir 9-14 jariges.Nadat Jan-Jopie se ma dood is toe hy maar nog drie jaar oud was, het die kriewelkoors sy pa beetgepak. Sommer erg. Jan-Jopie het al vrede gemaak daarmee, maar die nog steeds nie maklik om die enigste seun van 'n dokter te wees wat nie meer as 'n jaar op een plek kan bly nie.Toe Jan-Jopie en sy pa vir die soveelste keer trek, weet hy dit gaan nie maklik wees om weer maats te ... En savoir plus

    Gratuit

  • Ikarus

    par Deon Meyer ...
    Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands – dié Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za, wat ’n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het. Selfs in normale omstandighede sou die Valke Bennie Griessel en Vaughn Cupido gesukkel het – by Alibi.co.za lieg almal soos tannetrekkers. Maar die ... En savoir plus

    $18.99 CAD

  • Fiela se kind

    par Dalene Matthee ...
    God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ´n kind aandoen nie. Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind - deur die Here aan haar 'toebetrou' een nag toe sy hom as driejarige gekry het waar hy voor haar deur staan en huil, ´n weggooilam. Aan die ander kant van die berg, in die Bos, woon die houtkapper Elias van Rooyen ... En savoir plus

    $20.99 CAD

  • Skorpio

    par Deon Meyer ...
    Griessel moet die saak in Idasvallei vat. Die een van die private speurder, vergruis onder die BMW in die motorhuis. Want Cupido ken die slagoffer. Dit was sy boesemvriend. En hy sê dis g’n ongeluk nie. En dan gaan 'n woonwa op 'n spogplaas in vlamme op. En die identiteit van die verkoolde liggaam begin die media tot raserny dryf . . . ... En savoir plus

    $18.99 CAD

  • Minder as niks

    par Irma Venter ...
    Ami Prinsloo weet nie hoekom Johan Botha wat pas uit die tronk vrygelaat is, juis vir háár vra om hom te help om sy onskuld te bewys nie. Drie dekades terug het Johan lewenslank tronkstraf gekry vir die moord op drie tienermeisies. Maar omdat Ami ’n nuuskierige joernalis is, stem sy in.. ... En savoir plus

    $14.99 CAD

  • Monster

    Die laaste voerings van oudpolisiespeurder Carl Bester se lewe torring los, en hy sluit aan by die Kaapse tak van Mercurius, ’n CIA-steunpilaar. Intussen word ’n Saoediese joernalis in ’n konsulaat in Istanbul vermoor, met ’n SA joernalis as onwillige ooggetuie. Gevolge van dié joernalis se besluite kring uit na Kaapstad, waar Carl opdrag kry om die saak te hanteer. Saoediese agente en ’n siellose ... En savoir plus

    $17.99 CAD

  • Sarah du Pisanie Omnibus 11

    In Liefde per dosyn moet musiekonderwyseres Christa van Graan teen haar sin op ʼn afgeleë plaas gaan skoolgee. Dis nie die elf seuns vir wie sy klasgee wat haar pla nie, maar eerder die baas van die plaas, baron Von Leipsig, wat haar teen die bors stuit. Sou hy haar ná al die jare onthou? En is hy steeds so ʼn gemene buffel? In Waar die Suiderkruis hang pak agtienjarige weesmeisie Katrien Kruger die ... En savoir plus

    $14.99 CAD