Skip to main content

Panier

Vous profitez des avantages réservés aux VIP !

Article(s) non disponible(s) à la vente
Veuillez vérifier votre panier. Vous pouvez supprimer le ou les articles qui ne sont pas disponibles maintenant ou nous les supprimerons automatiquement au moment du règlement de la commande.
articlesarticle
articlesarticle

Recommandé pour vous

Loading...
  • Erfgenaam vir Groenvlei

    par Makkie de Beer ...
    Vier plase en vier families, naby mekaar op Rooiberg in die skilderagtige Waterberge, beinvloed mekaar se lewens elke dag.Nie alles verloop altyd na plan nie en die ouer geslag is dikwels verstom oor wat die jong mense aanvang. Op hulle beurt pak 'n familie die lang pad na Suidwes toe aan en ervaar die prag en gasvryheid van die dorre streek.Maar die vraag bly staan, gaan daar 'n erfgenaam wees? ... En savoir plus

    $1.99 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Skemer oor Aasvoëlkop

    par Makkie de Beer ...
    'n Jong meisie wat op 'n plaas in die Waterberge groot geword het ontvang 'n onverwagse telefoon oproep! Haar oupa se buurman vra dat sy dringend terugkom plaas toe. Martie Linde het 'n ongewone kinderlewe gehad met 'n verborge vrees dat almal vir wie sy lief word, haar gaan verlaat. In die stad probeer sy hard om 'n "normale lewe" te lei en sluit by die Bergklimklub aan om vriende te ontmoet. Die ... En savoir plus

    $1.99 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Vir ewig my altyd

    par Elsa Winckler ...
    Lien Morkel trap 'n slegte stel af met 'n baas in die hospitaal waar sy werksaam is. Sy gaan help uit op Haiti vir Dokters Sonder Grense en by haar terugkoms trek sy Kaap toe waar sy by 'n mediese praktyk in Melkbos aansluit. Om in Nicol le Roux, haar nuwe skoonsuster se broer vas te loop, is 'n skok - hy was een van die redes hoekom sy weg is uit Johannesburg. Nicol le Roux verhuis Kaap toe waar ... En savoir plus

    $9.99 CAD

  • My stryd met ADHD

    Die onsigbare oorlog

    par Hykie Berg ...
    Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van 'n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie tot 'n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor. Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie. Hykie gee ook ... En savoir plus

    $11.99 CAD

  • Huis van gruwels

    par Susan Cilliers ...
    Huis van gruwels is die skokkende verhaal van 'n pa wat alles van sy familie geneem het; maar dit is ook 'n storie van hoop oor 'n dapper jong vrou wat uiteindelik geluk en genesing vind. ... En savoir plus

    $15.99 CAD

  • Onderwêreld

    par Fanie Viljoen ...
    Onderwêreld is die Silwer wenner in die 2007 Sanlam-prys vir Jeuglektuur in die kategorie vir Afrikaans.Greg Owen is hoofseun by die privaat seunskool, Lawson Kollege, waar Eckardt, ‘n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm ‘n band tussen hulle. Eckardt is ‘n bedrewe rekenaar hacker en lei Greg in die geheime van die onderwêreld in wat hom ... En savoir plus

    $12.99 CAD

  • Held in blou jeans

    par Madelie Human ...
    &quote;Is hy 'n bleeksiel met 'n dikraambril?&quote; vra sy haar ma. Maar toe die diep stem agter haar antwoord, besef Riette dadelik haar fout, want Brett is allesbehalwe! Sy weet die held in blou jeans gaan haar hart laat les opse. ... En savoir plus

    $5.99 CAD

  • Legkaart van die liefde

    par Renda De Waal ...
    Willa le Roux kan uit die staanspoor nie vir Deon Joubert miskyk nie. G’n mens kan nie: die gemaklikheid met sy eie lyf, die selfvertroue wat hy uitstraal. Boonop is die man slim, sjarmant en gevaarlik aantreklik. Hul paaie kruis – vir werk én plesier. Willa weet sy beweeg op gevaarlike terrein, maar sy moet darem genoeg stories bymekaarmaak om eendag haar kleindogter te vermaak. Net toe dinge ... En savoir plus

    $6.99 CAD

  • Satyn Omnibus 4

    ’n Reënboog vir Aralie: Wanneer Aralie se eksman, Niel, haar smeek om in sy plek as veearts op ’n wildplaas in Namibië te gaan waarneem, stem sy teësinnig in. Want na haar egskeiding het Aralie dringend geld nodig. Maar op Belelapa is dinge beslis nie wat sy verwag het nie. Daar is geen fasiliteite nie aangesien alles nog in aanbou is. En boonop behoort die plek aan Franco Conradie, ... En savoir plus

    $15.99 CAD

  • Jakkalswater

    Oom Bennie rig ’n moeilike versoek tot Daan – daar is iemand op Walvisbaai wat op hom wag. Hy moet haar gaan haal en voordat hulle terugkeer na die plaas Jakkalswater, moet Daan met haar trou. Daar is geen ander uitweg nie, dit weet Daan. Want ’n alleenloper-vrou tussen die spul mansmense op Jakkalswater gaan net moeilikheid afgee . . . ... En savoir plus

    $6.99 CAD

  • Bruid vir Soetvlei

    Riaan Malan trou met Leila om sy erfplaas te verseker. Hy hoor n klomp leuens, glo dit en word koud en ongenaakbaar. Leila weet naderhand nie meer of sy hom langer van die teendeel wil probeer oortuig nie. ... En savoir plus

    $5.99 CAD

  • Liefde in die nanag

    par Alta Steyn ...
    Werner Calitz is seker hy is die kluts kwyt om 'n skynhuwelik met Belinda aan te gaan. 'n Trou-ooreenkoms sal hul albei se probleme oplos, maar dan word liefde ook genooi - en liefde is moeilikheid van 'n ander kleur. ... En savoir plus

    $5.99 CAD