Skip to main content

Panier

Vous profitez des avantages réservés aux VIP !

Article(s) non disponible(s) à la vente
Veuillez vérifier votre panier. Vous pouvez supprimer le ou les articles qui ne sont pas disponibles maintenant ou nous les supprimerons automatiquement au moment du règlement de la commande.
articlesarticle
articlesarticle

Recommandé pour vous

Loading...
  • Hink Seisoen 1 Box Set

    Al 10 novelles in een!

    par Anna Emm ...
    Collections series Hink
    Hierdie HINK BOX SET bevat al 10 murder mystery novelles in Seisoen Een van Anna Emm se gewilde HINK-reeks! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, ontspannende stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.Titels ingesluit: * Die dooie danser * Slapende honde * Moord in die ... En savoir plus

    $24.05 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die dooie danser

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 1 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks gedoen aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... En savoir plus

    Gratuit

  • Die lyk in die water

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 4 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... En savoir plus

    $1.36 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Stilte vir die dooies

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 6 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy ekskollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... En savoir plus

    $1.36 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Die koning is kaal

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 5 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... En savoir plus

    $1.36 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Dood op die trein

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 10 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... En savoir plus

    $1.36 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Slapende honde

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 2 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks gedoen aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy ekskollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... En savoir plus

    Gratuit

  • Die verlore vinger

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 12 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Wanneer een van ... En savoir plus

    $1.36 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Moord in Benlopark

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 11 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Wanneer 'n kind ... En savoir plus

    $1.36 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Uur van die Dooies

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 15 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Uur van die Dooies ... En savoir plus

    $1.36 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus

  • Moord in die bakkery

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 3 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... En savoir plus

    Gratuit

  • Moord is 'n kuns

    'n Novelle

    par Anna Emm ...
    Collections Livre 17 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Janke se pa, die ... En savoir plus

    $1.36 CAD ou Gratuit avec Kobo Plus