Skip to main content

Panier

Vous profitez des avantages réservés aux VIP !

Article(s) non disponible(s) à la vente
Veuillez vérifier votre panier. Vous pouvez supprimer le ou les articles qui ne sont pas disponibles maintenant ou nous les supprimerons automatiquement au moment du règlement de la commande.
articlesarticle
articlesarticle

Recommandé pour vous

Loading...
  • Minki se modeparade

    Boek 10

    par Jaco Jacobs ...
    Illustré par Tumi K. Steyn ...
    Collection series Minki
    Minki se modeparade: ’n Kompetisie om klere uit weggooi-goed te maak? Dit klink na groot pret! Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, gaan beslis inskryf. Die droomrok wat hulle ontwerp, gaan fantasties lyk! Maar ongelukkig besluit Danika ook om deel te neem, en sy gaan seker maak sy wen … al moet sy vuil speel om dit reg te kry. ... En savoir plus

    CHF 3.68

  • Minki in die middel

    Boek 1

    par Jaco Jacobs ...
    Illustré par Tumi K. Steyn ...
    Collection Livre 1 - Minki
    Minki het twee beste maats - Natalie en Lara. Natalie is mal oor ponies en gaan aan ’n perdrykompetisie deelneem waar die ruiters en hul ponies soos sprokieskarakters moet aantrek.Lara neem danslesse en eendag as sy groot is, wil sy ’n ballerina of ’n hiphop-danser word. Wanneer sy hoor van ’n danskompetisie by die winkelsentrum, skryf sy dadelik in.Minki belowe albei haar maats dat sy hulle sal ... En savoir plus

    CHF 3.79

  • Minki die TV-ster

    Boek 9

    par Jaco Jacobs ...
    Illustré par Tumi K. Steyn ...
    Collection Livre 9 - Minki
    Minki die TV-ster: Minki en haar maats kan nie wag nie! Een van hul gunsteling-musieksterre gaan ’n video by die skool kom maak – en almal gaan die kans kry om daarin te verskyn. Een meisie gaan egter ’n spesiale rol in die video kry, en Danika is vas oortuig dit gaan sy wees. Maar toe iemand anders uit die bloute die rol kry, maak Danika ’n nare plan om wraak te neem … ... En savoir plus

    CHF 3.68

  • Minki se verjaardag

    Boek 7

    par Jaco Jacobs ...
    Illustré par Tumi K. Steyn ...
    Collection Livre 7 - Minki
    Minki se verjaardag is om die draai. Sy mag kies – wil sy ’n present hê of ’n partytjie hou?Minki wil baie graag haar kamer mooi maak … maar sy wil ook nie die kans laat verbygaan om vir haar maats ’n lekker partytjie te hou nie!Twee spesiale besoekers by die skool krap egter al haar planne deurmekaar … en gee haar ’n baie oulike verjaardag-idee.Maar dit lyk of Danika haar bes gaan doen om te sorg ... En savoir plus

    CHF 4.06

  • Minki se pretdraf

    Boek 8

    par Jaco Jacobs ...
    Illustré par Tumi K. Steyn ...
    Collection Livre 8 - Minki
    ’n Pretdraf? Dit klink na groot pret! Minki kan nie wag om saam met haar twee beste maats deel te neem nie.Maar Danika gaan ook vir die pretdraf inskryf en sy is van plan om te wen … selfs al beteken dit sy moet ’n nare poets bak om te sorg dat Minki-hulle nie die wedloop kan klaarmaak nie.Kort voor lank lyk dit of die pretdraf glad nie meer pret gaan wees nie … ... En savoir plus

    CHF 3.68

  • Minki se pajamapartytjie

    Boek 2

    par Jaco Jacobs ...
    Illustré par Tumi K. Steyn ...
    Collection Livre 2 - Minki
    Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piñata wat Natalie self gemaak het.Maar toe die aand van die pajamapartytjie uiteindelik aanbreek, loop die een ding na die ... En savoir plus

    CHF 3.79

  • Minki en haar maats

    'n Dag by die akwarium (Boek 3)

    par Jaco Jacobs ...
    Illustré par Tumi K. Steyn ...
    Collection Livre 3 - Minki
    Minki kan nie wag vir die opwindende uitstappie na die akwarium nie!Minki en haar klasmaats is opgewonde om die dolfyne, haaie en seeskilpaaie by die akwarium te sien. Maar Danika het 'n kamera saamgebring … en sy wil seker maak Minki en haar maats kry 'n slegte dag.Sluit aan by Minki in Minki en haar maats: 'n Dag by die akwarium, 'n boeiende beginnerleser deur Jaco Jacobs. Hierdie storie sal ... En savoir plus

    CHF 3.76

  • Minki se skoolkonsert

    Boek 3

    par Jaco Jacobs ...
    Illustré par Tumi K. Steyn ...
    Collection Livre 3 - Minki
    Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorlê. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees! Minki en Natalie is seker Lara gaan die hoofrol kry. Sy kan baie goed dans, en boonop is Aspoestertjie haar gunsteling-sprokiesprinses. Hulle kan nie wag om te sien hoe sy in haar droomrok lyk nie! Maar by die oudisie loop dinge onverwags skeef … Gaan Minki dit ... En savoir plus

    CHF 3.79

  • Minki se boekedag

    Boek 6

    par Jaco Jacobs ...
    Illustré par Tumi K. Steyn ...
    Collection Livre 6 - Minki
    Lara se danseksamen is om die draai. Sy oefen al weke lank vir die groot dag! Minki en Natalie kan nie wag om haar in aksie te sien op die verhoog nie.Maar dan loop dinge onverwags skeef, en Lara se dansdrome is – vir eers – daarmee heen. Minki en Natalie weet nie hoe om hulle beste maat op te beur nie.Maar een van Minki se gunstelingboeke gee haar ’n plan … ... En savoir plus

    CHF 3.68

  • Minki se avontuurkamp

    Boek 4

    par Jaco Jacobs ...
    Illustré par Tumi K. Steyn ...
    Collection Livre 4 - Minki
    Minki en haar maats sien al weke lank uit na die skool se avontuurkamp. Hulle gaan in die bos kampeer, swem, kampvuuraande hou en in tente slaap. Boonop is daar allerhande lekker uitdagings waaraan hulle kan deelneem. Dit klink na vet pret! Maar Danika is vasbeslote om weer dinge vir Minki-hulle so goor as moontlik te maak. Sy besluit dat haar span as die Kampkampioene gekroon gaan word en dat ... En savoir plus

    CHF 3.79

Les lecteurs de ces livres ont aussi aimé

  • Minki maak 'n plan

    Boek 5

    par Jaco Jacobs ...
    Illustré par Tumi K. Steyn ...
    Minki en haar maats is baie opgewonde toe hulle ’n onverwagse besoeker kry. Hulle ontdek ’n oulike katjie in die tuin. Waar kom sy vandaan, en sal hulle haar kan help om weer haar huis te kry? Hulle sal egter vinnig ’n plan moet maak, want Minki se hond, Spaghetti, hou glad nie van dié nuwe kuiergas in die huis nie! Intussen kry Minki ’n nare verrassing toe haar klas ’n belangrike projek moet doen ... En savoir plus

    CHF 3.68