Viser resultater for "koos greeff"
Viser 1 - 7 af 7 resultater
Voksenindhold er synligt.
Wanderlust
Reisverhale
2024
AF
Jare lank was ek 'n safari-operateur. Aanvanklik vir die liefde van reis en avontuur - later vir die noodsaak om die pot aan die kook te hou. Hierdie is ervarings en verhale van jare se ondervindings.
39,30 kr.
eller Gratis med Kobo PlusVan die Weskus tot Kenia
Opreis deur Midde-Afrika
2024
AF
Ons vat die lang pad in Junie 2021 vanuit Jacobsbaai al die pad tot teen Kenia berg. Dit was 9,200 km tot daar en ons was meer as 6 weke oppad. Ons roete gaan deur Midde-Afrika en ons ry baie agterpaaie en grondpaaie. Bly in die boendoes en sukkel om kosvoorraad in die hande te kry. Afrika is nie vir sussies nie maar watter ervaring!
39,30 kr.
eller Gratis med Kobo PlusFrom KwaSizabantu to Klawer
Our experiences from a cult to freedom
2024
EN
For 17 years we lived under the oppresive regime of a cult on the east coast of South Africa. In 1994 we finally made the "jump" to leave and moved right across Africa to settle on the west coast. Our lives, and that of our 5 children took a major turn. After 30 years we can look back with such joy and freedom. This is our story
78,60 kr.
Sieners, profete of swendelaars?
Wat maak ons met hulle?
2024
AF
Jare lank wonder ek oor sogenaamde Sieners en profete. Hoekom hierdie mense en waarom het hulle so 'n groot invloed op baie Christene. Hierdie is my beskeie poging om antwoorde te vind.
58,95 kr.
eller Gratis med Kobo PlusBriewe uit Bagdad
Ervaring in Irak
2024
AF
Ek spandeer 'n paar maande in Irak meestal in Bagdad self waar ek werk as bestuurder van 'n sekuriteits kompleks in die hart van die stad.
39,30 kr.
eller Gratis med Kobo PlusOperation Lock
The Scourge of Poaching
2024
EN
From the hidden forests of Southern and Central Africa to the outskirts of Miami, Florida and Hongkong. The international network of a poaching syndicate responsible for the scourching of African wildlife
117,91 kr.
Allegaartjie
Stories van oral oor
2024
AF
Na jare se reise oral oor is hierdie 'n versameling boeke oor stories en ervarings wat 'n indruk op my gemaak het. Sommer sulke lekker-lees dingetjies
39,30 kr.
eller Gratis med Kobo Plus





