Dine fortrolighedsindstillinger

Ved at vælge "Accepter alle", giver du Rakuten Kobo og deres partnere tilladelse til at bruge cookies, sporing og lignende teknologier til at indsamle dine personlige data og behandle dem til følgende formål: at drive hjemmesiden og Kobos tjenester og sikre, at de fungerer korrekt, at levere personligt tilpasset indhold til dig på Kobo og annoncere for Kobo på andre platforme, og at måle analyser og analysere, hvordan vores hjemmeside og tjenester bliver brugt. Ellers skal du klikke på "Afvis" nedenfor for at afvise alle ikke-væsentlige formål eller se "Databeskyttelsesindstillinger" for at administrere dine præferencer for hvert formål. Læs vores Databeskyttelsespolitik.

Se privatlivsindstillinger

Viser resultater for "thea sonnekus"

  • Bestsellers
  • Højest bedømte
  • Pris: Lav til høj
  • Titel: A til Z
  • Titel: Z til A
  • Dato: Nyeste til ældste
  • Dato: Ældste til nyeste
Slet alt

Viser 1 - 9 af 9 resultater

Voksenindhold er synligt. 


2018

AF

Anke gaan werk op Ohama as 'n veearts. Sy ontmoet daar vir Stefan en hulle word goeie vriende. Dan word haar lewe op sy kop gegooi en kry sy met wilddiewe en stropers te doen en haar lewe is in gevaar. Wat is Dewald se plan met haar en wie is Marc wat ook onverwags in haar lewe verskyn. Anke leer op die harde manier dat die kringloop van die lewe haar op vreemde paaie lei voordat dit voltooi is.


2018

AF

Jean Marie Brand is 'n tipiese, enigste rykmanskind, net gewoond aan die beste. Geen man was nog ooit goed genoeg vir haar nie en is haar hart nog ongeskonde. Sy koester ook 'n siniese uitkyk oor die liefde en glo nie juis daarin nie.Die ekonomiese veranderinge in die land raak hulle onverwags in die ergste vorm moontlik en tuimel die Brands se hele kaartehuis inmekaar.Om te ontvlug van alles, onderneem sy uit desperaatheid 'n reis saam met haar jarelange vriendin, Mirinda,...


2018

AF

'n Verhaal van misverstande en verkeerde aannames. Kan Mia le Clerq uit die boksie ontsnap waarin JJ Jansen haar geplaas het? Kan JJ van al sy bagasie ontslae raak en die liefde sien vir wat dit is.


2018

AF

Hierdie is 'n romanse in 'n ligter trant. Lienka erf 'n klein plasie en 'n besigheid. As 'n tipiese stadsjuffer en ook 'n regte ongeluksvoël kom sy voor situasies te staan waar sy telkemale moet gered word. Con is die een wat daarin slaag om elke keer tot haar redding te kom. Kan daar 'n sprokie met 'n gelukkige einde ontstaan uit die gebeure.


2020

AF

Lize en 'n vreemde dokter word op 'n onvoorsiene manier saamgegooi. Die noodlot is egter nie altyd aan Lize se kant nie en en daar word 'n hele paar dorings op haar pad gestrooi. Is dit deel van die plan dat hulle wel die gewigtige saak kan beredder of weeg die noodlot swaarder.


2018

AF

Thys Taljaard is 'n wêreldberoemde fotograaf wat vele pryse vir sy boeke al gewen het. Daar word besluit om 'n televisiereeks te vervaardig oor sy laaste boek wat hy uitgebring het. Die produksie maatskappy moet vololedige navorsing doen voor die produksie en daarvoor word 'n vier weke lange reis saam met Thys deur Afrika beplan. Onvoorsiene omstandighede gooi Tinkie by die diep kant in en sy moet dan vir Thys vergesel op hierdie reis. Sy is 'n verfynde rekenmeester en het geen ondervindin...

2018

AF

Nadat Xami haar studies as chirurgiese pediater voltooi het, besluit sy om waarde by haar lewe te voeg. Sy sluit aan by Dokters sonder Grense en eindig op in Sirië. Daar werk sy saam met Zayed in soms onmoontlike situasies waar hulle op mekaar aangewese is. Is dit werklike liefde wat Xami ervaar en sal die swaard van die verlede hulle verhouding vernietig? Leer saam met Xami die liefde ken asook haarself in die proses. Steek hierdie Dokter uit die woestyn dinge weg en kan hy vertrou word.

18,80 kr.

2018

AF

Hierdie is die verhaal van Mirre Malan en hoe sy telkemale moet opstaan uit die as van die lewe. Watter een van JJ, Johan of Jacques kan die vuur in haar aansteek sodat dit vir altyd kan bly brand sonder om in as te verander.

2018

AF

Xavier en Jean Marie du Pont is pas getroud. Vir hul wittebrood onderneem hulle 'n vaart op Xavier se luukse jag. Weens omstandighede moet hulle by Dubai aandoen en dan verander die wittebrood in een groot nagmerrie wanneer Jean Marie verdwyn. Kan sy weer gevind word en wie kan vertrou word en wie nie, is die vrae wat beantwoord word.