Skip to main content

Indkøbskurv

Du får VIP-behandling!

Vare(r) ikke tilgængelig til køb
Gennemgå din indkøbskurv. Du kan fjerne de(n) tilgængelige vare(r) nu, ellers fjerner vi det automatisk ved kassen.
varervare
varervare

Anbefalet til dig

Loading...
  • Die rooikop en die redakteur en ander stories

    1955–1959

    af André Brink ...
    In hierdie versamelbundel bring H&R vroeë verhale deur een van Afrikaans se belangrikste skrywers in een band byeen. Vóór die Sestiger-beweging en internasionale literêre aansien het André Brink sy loopbaan begin as skrywer van spannings- en liefdesverhale met. Die vermaaklike stories in dié bundel het gedurende die 50’s in die Die Huisgenoot en Die Brandwag verskyn. ’n Kombinasie van Brink se ... Læs mere

    101,10 kr.

  • Herinneringe aan Parys

    “Parys . . . die stad wat ek bo alle ander liefhet” – het André Brink in sy outobiografie geskryf. Hierdie bundel bevat ’n keur uit sy destydse boeke oor Parys: Pot-Pourri (1962) en Parys-Parys: Retoer (1969).Nadat hy in die sestigerjare in Parys gewoon het, het sy sketse en verhale oor sy ervaringe van die lewe in die Franse hoofstad eers in koerante hier en daarna in boekvorm verskyn. Sy ... Læs mere

    125,88 kr.

  • Vuisboek

    Die hart van die Afrikaner Boer

    af Andre Cronje ...
    Vuisboek: Die hart van die Afrikaner Boer is 'n kragtige poëtiese meesterstuk wat diep in die siel van die Afrikaner beweeg. Elke vers neem die leser op 'n emosionele reis wat die gees, trots en volharding van 'n nasie weerspieël, wat gekenmerk word deur sy geskiedenis, sy stryd en sy diepgewortelde geloof. Hierdie versameling is nie net poësie nie—dit is 'n oproep om die krag en moed te onthou ... Læs mere

    37,29 kr. eller Gratis med Kobo Plus

  • 501 Lekkerlag Grappe

    af Andre Brink ...
    Van ou Koos se manewales tot die dom blondine se eskapades, van dierekaperjolle tot plaasplesiere, k(l)askenades tot kantoorpret ... 501 Lekkerlag-grappe is propvol staaltjies en verhaaltjies wat jou sal laat kraai van die lag! Dié boek bevat 'n mengsel van tradisionele Afrikaanse grappe, maar sal jou ook met nuwes laat hoes en proes. Lag luidkeels, uit jou maag, en geniet die ou bekendes se ... Læs mere

    59,25 kr. eller Gratis med Kobo Plus

  • Kennis van die aand

    Die verbod op Kennis van die aand in 1974 was ’n keerpunt in die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde en het maande lank op koerantvoorblaaie geboer, sowel in Suid-Afrika as elders in die wêreld. Die publisiteit het gewissel van Koot Vorster se berugte uitspraak: “As dít letterkunde is, dan is ’n bordeel ’n Sondagskool” tot die stelling dat dit die “grootste roman is wat nog uit Suid-Afrika ... Læs mere

    135,42 kr.

  • Vlam in die sneeu

    Die liefdesbriewe van André P Brink & Ingrid Jonker

    af André Brink ...
    Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker ’n telegram aan André P. Brink om dankie te sê vir blomme en ’n brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het mekaar ’n paar dae tevore ontmoet. Hy was agt-en-twintig; sy ’n jaar ouer. Só begin ’n briewewisseling tussen twee skrywers wat duur tot sy laaste brief aan haar in April 1965. Jonker verdrink haarself by Drie ankerbaai drie maande daarna. ’n Halfeeu ... Læs mere

    129,49 kr.

  • Mediterreense herinneringe

    Reisvertellings

    Die stories uit Fado, Brink se reisvertellings oor Portugal, is 'n bonusbydrae tot die e-uitgawe van hierdie boek. Hierdie bundel sluit aan by Brink se 2012 keur uit sy reissketse uit die sestigerjare, Herinneringe aan Parys, en bevat die beste stories uit die boeke oor sy reise deur die Mediterreense lande – Italië, Spanje, die suide van Frankryk en Portugal: Sempre diritto (1963), Olé (1965), ... Læs mere

    132,37 kr.

  • Bidsprinkaan

    Ongetwyfeld ’n hoogtepunt in Brink se oeuvre. Afrika se eeue oue magiesheid en hartstog vorm die agtergrond van die intiem verweefde komedie en tragedie in hierdie roman. Dit is gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 – c. 1825) se lewe. Maar die raaisel van ’n mens se lewe word ten beste met die verbeelding benader. Kupido is nie gebore nie, ’n arend het hom gebring. In ... Læs mere

    133,50 kr.

  • 'n Redelike hoeveelheid moeilikheid

    af Andre Kruger ...
    'n Plaaslike spioenasie wipplankrit. Robert Ferreira is in die pekel. Sy vrou Sylvia het spoorloos verdwyn. Hy is seker haar Portugese familie, die Monteiro's van Rossetenville, het iets daarmee te doen. Om dinge te vererger vereis sy bevelvoerder in die Suid-Afrikaanse Veiligheidspolisie, dat hy deelneem aan een laaste geheime sending, al is dit teen sy wil... Dit het alles begin met die kaping ... Læs mere

    107,52 kr.

  • Keegan en Samier (4) Die nuwe vriende

    Serier serie Keegan & Samier
    Die avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort!Daar is 'n nuwe meisie in die skool en Keegan hou baie van haar. Samier en Samia is egter glad nie bendruk dat Alysha beter as Samia in alles is nie, en Keegan sukkel om die vrede te behou. ... Læs mere

    26,15 kr.

  • 'n Droë wit seisoen

    ’n Politieke roman oor die dood van ’n swart man in aanhouding in die sewentigerjare. As roman (aanvanklik verbied), en later as film, het ’n Droë wit seisoen’n baken in die Suid-Afrikaanse literatuur geword.In die middel staan Ben du Toit, “’n doodgewone, onskadelike, onmerkwaardige mens”. Maar dan word sy ingebore sin vir regverdigheid geskok deur die gewettigde moord op sy swart tuinier en dié ... Læs mere

    127,80 kr.

  • Keegan & Samier: Die Sokker-fiasko

    Serier serie Keegan & Samier
    Keegan en Samier is beste vriende. Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam. Dan is daar ook Jenni-Lee, Keegan se klein sussie, en Keegan se slim en streng ouma. Saam het hierdie vriende hope heerlike avonture! Ongelukkig is Brent Petersen, die klasboelie, altyd daar om dinge bietjie te versuur ... ... Læs mere

    23,89 kr.