Skip to main content

Indkøbskurv

Du får VIP-behandling!

Vare(r) ikke tilgængelig til køb
Gennemgå din indkøbskurv. Du kan fjerne de(n) tilgængelige vare(r) nu, ellers fjerner vi det automatisk ved kassen.
varervare
varervare

Anbefalet til dig

Loading...
  • Drome: Bundel 8 van 10

    Serier Bog 8 - Drome
    Hierdie is bundel 8 van 10 waarin ek die 1000 gedigte wat ek sedert 1982 geskryf het, opgeneem het.Geniet dit om in my drome rond te stap ... Læs mere

    40,01 kr. eller Gratis med Kobo Plus

  • Drome

    Bundel 1 van 10

    Serier serie Drome
    Hierdie is bundle 1 van 10 waarin ek die 1000 gedigte, wat ek sedert 1982 geskryf het, opgeneem het. Dit begin maar krom en skeef maar raak later beter.Ek hoop dat dit vir jou stof tot nadenke sal wees.Die gedigte sal waarskynlik nie vir jou beteken wat dit vir my beteken nie. Elke mens wat hierdie gedigte lees sal dit anders vertolk en dit is reg so.Geniet dit om in my drome rond te stap.Lukas ... Læs mere

    40,01 kr. eller Gratis med Kobo Plus

Personer, der læser disse, syntes også om...

  • Tinka

    af Anna Emm ...
    Serier Bog 1 - Klub Katastrofe
    Daar is 'n sprokie oor 'n kat wat vir sy baas geluk gebring het...Net jammer sulke dinge gebeur nie in die regte lewe nie, want die vier lede van Klub Katastrofe, 'n klub vir social misfits, kan doen met 'n bietjie geluk, veral as dit by die liefde kom. Tydens die weeklikse vergaderings speel hulle poker – 'n gevaarlike spel van luck, chance, risk … en oor die beste maak van die hand wat vir jou ... Læs mere

    31,99 kr. eller Gratis med Kobo Plus

  • Lizbe

    af Anna Emm ...
    Serier Bog 2 - Klub Katastrofe

  • Charlotte

    af Anna Emm ...
    Serier Bog 3 - Klub Katastrofe

  • Quinn

    af Anna Emm ...
    Serier Bog 4 - Klub Katastrofe
    Daar is 'n sprokie oor 'n kat wat vir sy baas geluk gebring het...Net jammer sulke dinge gebeur nie in die regte lewe nie, want die vier lede van Klub Katastrofe, 'n klub vir social misfits, kan doen met 'n bietjie geluk, veral as dit by die liefde kom. Tydens die weeklikse vergaderings speel hulle poker – 'n gevaarlike spel van luck, chance, risk … en oor die beste maak van die hand wat vir jou ... Læs mere

    31,99 kr. eller Gratis med Kobo Plus

  • Sakegesprek met Theo Vorster

    af Theo Vorster ...
    Sakegesprek met Theo Vorster is 'n in 2009 vrygestel en is een van die gewildste programme op Kyknet. Hierdie boek bevat 38 onderhoude wat Theo Vorster oor die laaste drie jaar met top sakelui gevoer het en sluit Koos Bekker, Whitey Basson, Ina Paarman en vele ander bekendes in. Die doel van die boek is om die sakeleier onderhoude te boekstaaf op so 'n manier dat elke leser die pitkos uit die ... Læs mere

    69,12 kr. eller Gratis med Kobo Plus

  • In God se teenwoordigheid

    af Johan Smit ...
    Johan Smit se nuutste dagstukkieboek in grootdruk. Van die maandelikse temas wat Smit aanraak, is: * In die begin; * Woord en antwoord; * Inkeer, bestek neem; * ’n Nuwe lewenstyl; * Die Gees van God aan die werk; * Toerusting vir die nuwe lewe; * Gevare en struikelblokke; * ’n Mens in verhouding met ander; * Groei en vrugdra; * Troos en bemoediging; * Gereed vir môre; * Lig en vrede. ... Læs mere

    78,57 kr.

  • Die Finale Keerpunt

    Lewe aan die Anderkant

    Hierdie boek bekyk die netelige kwessie cvan 'n rustige heengaan en maak dit makliker om die oorvloedige lewe wat in die hiernamaals is, te aanvaar.Deur haar lang tv-reeks en privaat praktyk, het die outeur oor 'n groot aantal onderwerpe ondervinding opgedoen, waarvan sommige dikwels traumatiese gebeure in mense se lewens was. Haar boek is deurspek van ware lewensgebeure wat relevant is tot die ... Læs mere

    40,01 kr. eller Gratis med Kobo Plus

  • Daleen Mopani Lodge

    af Ronel Reyneke ...
    Daleen van Mopani Lodge is die verhaal van twee dogters, Daleen en Maryna Weideman, wat hul ouers in 'n vliegongeluk verloor en die plaas, gastehuis en alles erf. Saam worstel hulle deur hul smart en om hul ouers se erflating 'n sukses te maak. Wie gaan uiteindelik ou Sanna en Thomas, se Nonna Leentjie se hart verower op Mopani? André die veearts wat 'n jarelange vriend is?, Ben, André se vriend ... Læs mere

    38,42 kr. eller Gratis med Kobo Plus

  • Op 'n stormsee

    Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings

    Die waters om die Suid-Afrikaanse kuslyn word as van die gevaarlikste ter wêreld beskou. Wisselvallige weerstoestande, sleurstrome en fratsgolwe is van die faktore wat mense in lewensgevaar laat beland en soms tot tragedies lei.Ongeag die gevaar, is die dapper vrywilligers van die Nasionale Seereddingsinstituut egter altyd bereid om hul eie lewens op die spel te plaas om ander mense te red. Hulle ... Læs mere

    84,00 kr. eller Gratis med Kobo Plus

  • Die Baan-Brekers

    Hoe Suid-Afrikaanse sportleiers kampioene slyp

    af Marco Botha ...
    Hoe Suid-Afrikaanse Sportleiers Kampioene Slyp. Heyneke Meyer was 34 jaar oud toe hy vir die tweede keer as die hoofafrigter van 'n Superrugby-span afgedank is. Maar toe sy Bulls-span op 19 Mei 2007 die eerste Suid-Afrikaanse span word om die Super-titel te wen, was die donker jare op Loftus Versfeld skielik vergete en Meyer oornag almal se breier sonder gelyke'. Want dis net daar - op die ... Læs mere

    74,12 kr. eller Gratis med Kobo Plus