Skip to main content

Indkøbskurv

Du får VIP-behandling!

Vare(r) ikke tilgængelig til køb
Gennemgå din indkøbskurv. Du kan fjerne de(n) tilgængelige vare(r) nu, ellers fjerner vi det automatisk ved kassen.
varervare
varervare

Anbefalet til dig

Loading...
  • Hink Seisoen 1 Box Set

    Al 10 novelles in een!

    af Anna Emm ...
    Serier serie Hink
    Hierdie HINK BOX SET bevat al 10 murder mystery novelles in Seisoen Een van Anna Emm se gewilde HINK-reeks! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, ontspannende stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.Titels ingesluit: * Die dooie danser * Slapende honde * Moord in die ... Læs mere

    140,31 kr. eller Gratis med Kobo Plus

  • Die dooie danser

    'n Novelle

    af Anna Emm ...
    Serier Bog 1 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks gedoen aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Læs mere

    Gratis

  • Dood op die trein

    'n Novelle

    af Anna Emm ...
    Serier Bog 10 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Læs mere

    7,94 kr. eller Gratis med Kobo Plus

  • Die lyk in die water

    'n Novelle

    af Anna Emm ...
    Serier Bog 4 - Hink

  • Stilte vir die dooies

    'n Novelle

    af Anna Emm ...
    Serier Bog 6 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy ekskollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Læs mere

    7,94 kr. eller Gratis med Kobo Plus

  • Die koning is kaal

    'n Novelle

    af Anna Emm ...
    Serier Bog 5 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Læs mere

    7,94 kr. eller Gratis med Kobo Plus

  • Slapende honde

    'n Novelle

    af Anna Emm ...
    Serier Bog 2 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks gedoen aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy ekskollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Læs mere

    Gratis

  • Die verlore vinger

    'n Novelle

    af Anna Emm ...
    Serier Bog 12 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Wanneer een van ... Læs mere

    7,94 kr. eller Gratis med Kobo Plus

  • Moord in Benlopark

    'n Novelle

    af Anna Emm ...
    Serier Bog 11 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Wanneer 'n kind ... Læs mere

    7,94 kr. eller Gratis med Kobo Plus

  • Uur van die Dooies

    'n Novelle

    af Anna Emm ...
    Serier Bog 15 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Uur van die Dooies ... Læs mere

    7,94 kr. eller Gratis med Kobo Plus

  • Moord in die bakkery

    'n Novelle

    af Anna Emm ...
    Serier Bog 3 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Læs mere

    Gratis

  • Moord is 'n kuns

    'n Novelle

    af Anna Emm ...
    Serier Bog 17 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Janke se pa, die ... Læs mere

    7,94 kr. eller Gratis med Kobo Plus