Skip to main content

Indkøbskurv

Du får VIP-behandling!

Vare(r) ikke tilgængelig til køb
Gennemgå din indkøbskurv. Du kan fjerne de(n) tilgængelige vare(r) nu, ellers fjerner vi det automatisk ved kassen.
varervare
varervare

Anbefalet til dig

Loading...
  • Die fantastiese mevrou Smit

    Serier Bog 1 - Mevrou Smit
    As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort ná haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot ’n sopie hardehout agter die stuur geneem het. Die volgende oggend, toe sy by haar nuwe huis instap, wag daar ’n gruvonds op haar kombuisvloer: ’n Vrou se lyk. Was die moordenaar eintlik op soek na háár? Is daar ’n losprys op haar kop? Mevrou Smit is nie ’n lelie wat jy ... Læs mere

    108,24 kr.

  • Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag

    Serier Bog 3 - Mevrou Smit
    Ou geraamtes en nuwe gevare. Mevrou Smit moet haar eie reëls neerlê om te oorleef … ’n Vloed spoel ’n dekades oue geraamte op die oewer van die rivier oop en Aronspoort is weer vasgevang in ’n blyspel van intriges. Mevrou Smit wil die raaisel oplos voor sy weer paaie kruis met daardie lastige Kaapse speurder. Intussen kry Hester die ystervark ’n maat en mevrou Smit se smeulende verhouding met ... Læs mere

    108,24 kr.

  • Doodgewoon mevrou Smit

    Serier Bog 4 - Mevrou Smit
    Bendes in die Kaap is weer op mevrou Smit se spoor. Sy sal self moet ingryp as sy haar doodgewone lewe wil behou.Al wat sy wil wees, is doodgewoon. Maar dít is vir mevrou Smit nie so maklik beskore nie. Sy en Tomas is uiteindelik getroud, maar sy trek vinnig haar kop uit die huweliksknoop toe iemand uit haar verlede weer opduik om moeilikheid te maak. ’n Ou vriend van haar gewese man probeer ’n ... Læs mere

    108,24 kr.

Personer, der læser disse, syntes også om...

  • Die nege lewens van Mevrou Smit

    Kan sy dit weer doen?Die fantastiese Mevrou Smit is terug! En daar is weer ’n geheimsinnige moord… Gaan die aweregse, hardekwas vrou met die skerp tong weer die moordenaar vastrek? Die nege lewens van Mevrou Smit is die heerlike opvolg op die gewilde Die fantastiese Mevrou Smit, die eerste boek in hierdie nuwe lekkerlees-spanningsreeks.Dié keer hou Aronspoort bruilof en die dorp bewe behoorlik van ... Læs mere

    106,74 kr.