Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...
  • Kerneels se Avonture Boek 1 Die Vakansie

    Kerneels se Avonture, #1

    Series Book 1 - Kerneels se Avonture
    Die Avonture van Kerneels die Krimpvarkie en sy vriende - Die VakansieSluit aan by Kerneels die krimpvarkie en sy lieflike span vriende op hul heel eerste vakansie-avontuur! Gepak met opwinding en 'n bietjie moeilikheid, volg hierdie bekoorlike verhaal van Kerneels en sy vriende, terwyl hulle op 'n pretvolle reis vertrek om nuwe plekke te verken en die onverwagte die hoof te bied. Kerneels en sy ... Read more

    £2.49 or Free with Kobo Plus

  • Has-Das

    dit wat nooit vertel was nie

    by Pierre Venter ...
    “Has-Das”, ’n Spanningsvolle bonatuurlike riller.Hulle het gedink dit is net ’n storie. Net nog ’n ou kinderkarakter ... lankal vergete. Tot iemand sy naam sê.Wanneer ’n groep leerders tydens detensie oor ’n kinderprogram begin praat, ontwaak iets wat nooit weer moes terugkom nie. Wat begin as ’n grap, verander vinnig in vrees – en dan in dood. Een vir een word hulle gekonfronteer met iets wat nie ... Read more

    £5.36 or Free with Kobo Plus

  • Die Bybel (1933/1953-vertaling)

    Die volledige Afrikaans 1933/1953-weergawe e-Bybel met kruisverwysings en leservriendelike navigasie. ... Read more

    £5.20

  • Enigma

    ’n Angolese sakeman word met twee koeëlgate in sy bors in ’n hotelkamer in Kaapstad aangetref, en Kassie en Rooi moet die saak ondersoek. Die kokaïen, ongeslypte diamante en edelgesteentes in sy bagasie slaan hulle dronk. Wat doen ’n gesiene persoon, wat ’n minister kom adviseer het, met vermoedelik smokkelware in sy besit? Kassie en Rooi moenie net ’n moord oplos nie, maar ’n gevaaarlike ... Read more

    £9.99

  • Leeumens

    Skatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het se geraamtes word in ’n veld gevind. Kassie en Rooi moet die saak in die geheim ondesoek, anders kan hulle die gevaar loop om vermoor te word soos die drie speurders wat by die destydse verdwyningsaak betrokke was. ’n Onderwêreld waar antieke voorwerpe gesmokkel word, duld nie inmenging nie. ... Read more

    £9.99

  • Grensloos

    Sabine Maartens is nie iemand wat jy kan tem nie. Ná haar pynlike verlede het sy haar eie pad geloop, hier as vlieënier in Botswana. Haar pad het jare gelede gekruis met dié van Max Krige, eks-Interpol-agent . . . en toe het die vonke gespat. Nou bevind Sabine haar in ’n lewensgevaarlike situasie, as een van ’n klompie gyselaars wat weggevoer word uit die deltagebied. Reeds is daar ’n bloedspoor ... Read more

    £9.39

  • 'n Baie lang brief aan my dogter

    ’n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver, een van Afrikaans se mees geliefde skrywers, se ontroerende jeugmemoires. Dit is 'n speurtog deur die skrywer se beginjare, maar dit is ook ’n liefdesbrief aan ’n dogter en ’n taal en ’n land. En bowenal is dit ’n ma se poging om sin te maak van hierdie onverskillige en wrede wêreld waarin sy haar nou begewe. ... Read more

    £9.99

  • Boytjie

    by Johnny Davids ...
    Johnny Davids word groot op die Kaapse vlakte. As jong seun besluit hy hy het genoeg mishandeling gehad en loop weg. In Walvisbaai kry Johnny kans om heel te word. As jong volwassene skryf hy en sy sangmaat in vir 'n sangkompetisie, hulle wen en so skop sy TV-loopbaan af. Vandag is Johnny 'n suksesvolle sportaanbieder. ... Read more

    £7.99

  • Hoe ek dit onthou

    Die voorsanger van die omstrede rockgroep Fokofpolisiekar vertel aan Annie Klopper die gebeure wat hom as mens en musikant gevorm het. Mylpale soos Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel, sy sololoopbaan en “Toe vind ek jou” kom aan die bod, asook verhale oor wilde partytjies, vuisgevegte, dwelms, nagte in ’n tronkselle, liefde, soberheid en pa-wees. ... Read more

    £8.99

  • Merang

    Merang is 'n versamelbundel van nuwe Afrikaanse gedigte. Die bundeltitel beklemtoon die idee van feesviering, want "merang" beteken "fees" en behoort tot die leksikon van Kaapse Moesliemafrikaans.Die etimologiese oorsprong van "merang" is Maleis ("rame'an") wat "skare" beteken, terwyl die woord "marang" in Javaans "na" beteken soos in "kom na" (dus ook in die sin van 'n uitnodiging). "Merang" is ... Read more

    £10.99 or Free with Kobo Plus

  • Bloed van 'n vlinder

    Wanneer Suster Libby Lucas by Noordeberg Hospitaal begin werk, hoop sy dit sal ’n nuwe begin wees, dat sy al haar geheime in die verlede sal kan los. Maar dan word ’n verpleegsters vermoor. Skielik voel dit asof die onheil Libby agtervolg. En asof haar verstand met haar begin parte speel. ... Read more

    £8.99

  • Drie moorde in die Baai

    by Madelein Rust ...
    In Drie moorde in die Baai bewys Madelein Rust weer eens hoe naatloos sy tussen genres kan beweeg. Dié spanningsvolle en skerpsinnige intrige is boonop propvol kwinkslae én ontluikende romanse. ... Read more

    £9.99