Mostrando resultados para "elrien scheepers"
Mostrando 1 - 3 de 3 resultados
El contenido para adultos es visible.
2021
AF
17jarige Sybella probeer die raaisel rondom haar ma en suster se dood in ’n lugtaxi-ongeluk oplos, met die hulp van haar vriend, Jax. Haar pad kruis met Yala Uba, ’n onwettige hokvegter, Cedric Morton, ’n kuborg, en Lilith Rox, direkteur van Biotron Babas, ’n maatskappy wat geneties gemodifiseerde babas verskaf aan die ryk elite. Wanneer Sybella Lilith Rox se werksaanbod aanvaar, raak sy betrokke by donker geheime. Gaan sy uitvind wat werklik gebeur het, en watter prys gaan sy daarvoor bet...
$151.00 MXN
Leë blikkies vol liefde en ander verhale
’n Eerste Addisionele Taal Kortverhaalbundel vir die Senior Fase
2023
AF
'n Splinternuwe bundel kortverhale vir leerders in Gr 7-9 wat Afrikaans Eerste Addisionele Taal neem. Die aanslag is perfek vir klasgebruik met woordelyste, 'n kort opsomming van elke verhaal asook vrae en aktiwiteite na afloop van die lees. 'n Memorandum sal by nb.co.za afgelaai kan word.
$172.00 MXN
2017
AF
Geluide in geheimsinnige donker gange, monsters, mummies, moordenaar-onderwysers en vreemde wesens . . . skoolgaan is beslis nie vir bangbroeke nie. En wie sal tog omgee oor kwaai onnies en huiswerk as hulle nog met toordokters, spoke en reusagtige spinnekoppe ook moet rekening hou? Hierdie 20 grillekker stories sal jou nekhare regop laat staan en jou laat wens dat die skoolklok vir huis-toe-gaan-tyd sal lui . . .
$147.00 MXN


