Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
Descubre nuestras recomendaciones
Descubre nuestras recomendaciones
Descubre nuestras recomendaciones
  • Die Kaapse Kruiper

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 1 - Kaapse Kruiper
    Daar is drie dinge wat jy van kaptein Jason Nortje moet weet. Hy het dieselfde minagting vir misdadigers as wat hy vir die stad en vir kafeïenvrye koffie het, hy het drie jaar laas ordentlik geslaap, en toe hy twaalf jaar oud was het hy gesweer dat hy nooit weer sy hart vir 'n vroumens sal aanbied nie.Nadat Mari Walters uit Portwig weggery het en gesien het hoe die aantreklike polisieman uit haar ... Leer más

    $34 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Die jakkals se stert

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 2 - Kaapse Kruiper
    Daar is drie dinge wat jy van kaptein Jason Nortje moet weet. Hy het dieselfde minagting vir misdadigers as wat hy vir die stad en vir kafeïenvrye koffie het, hy het drie jaar laas ordentlik geslaap, en toe hy twaalf jaar oud was het hy gesweer dat hy nooit weer sy hart vir 'n vroumens sal aanbied nie.Deesdae is daar heelwat hooi op kaptein Nortje se vurk. Die berugte Kaapse Kruiper is steeds op ... Leer más

    $34 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Slim vang sy baas

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 3 - Kaapse Kruiper
    Daar is drie dinge wat jy van kaptein Jason Nortje moet weet. Hy het dieselfde minagting vir misdadigers as wat hy vir die stad en vir kafeïenvrye koffie het, hy het drie jaar laas ordentlik geslaap, en toe hy twaalf jaar oud was het hy gesweer dat hy nooit weer sy hart vir 'n vroumens sal aanbied nie.Met die berugte Kaapse Kruiper nou weer op vrye voet en kaptein Jason Nortje nou in die hospitaal ... Leer más

    $34 MXN o gratis con Kobo Plus

La gente que leyó estos también disfrutó

  • Sewe sakke sout

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 5 - Bitterbessie Blues
    Daar is drie dinge wat jy van die dorpie Portwig moet weet: Almal hier ken mekaar, die hotel op die dorp spook, en 'n stuk van die coffee shop se Bitterbessie Blues-koek is die beste doepa vir 'n gebreekte hart.Portwig is baie opgewonde oor die troureëlings, maar nou lyk dit asof 'n dreigende storm en 'n paar punteneurige familielede dinge dalk in die wiele mag ry... Dit help natuurlik ook nie toe ... Leer más

    $34 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Geraamtes in die kas

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 3 - Bitterbessie Blues
    Daar is drie dinge wat jy van die dorpie Portwig moet weet: Almal hier ken mekaar, die hotel op die dorp spook, en 'n stuk van die coffee shop se Bitterbessie Blues-koek is die beste doepa vir 'n gebreekte hart.Wanneer Emily de Milander, die bekende skrywer, van 'n lang boektoer af tuiskom, is al wat sy wil doen, om tyd met haar aantreklike joernalis-kêrel te spandeer. Maar wanneer Knox nie daar ... Leer más

    $34 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Stilte vir die dooies

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 6 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy ekskollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Leer más

    $17 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Medusa se einde

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 7 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Leer más

    $17 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Soete wraak

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 8 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Leer más

    $17 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Dood op die trein

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 10 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Leer más

    $17 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Die verlore vinger

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 12 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Wanneer een van ... Leer más

    $17 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Die lyk in die hysbak

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 13 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Forensiese ... Leer más

    $17 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Uur van die Dooies

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 15 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Uur van die Dooies ... Leer más

    $17 MXN o gratis con Kobo Plus