Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...
  • Grensloos

    Sabine Maartens is nie iemand wat jy kan tem nie. Ná haar pynlike verlede het sy haar eie pad geloop, hier as vlieënier in Botswana. Haar pad het jare gelede gekruis met dié van Max Krige, eks-Interpol-agent . . . en toe het die vonke gespat. Nou bevind Sabine haar in ’n lewensgevaarlike situasie, as een van ’n klompie gyselaars wat weggevoer word uit die deltagebied. Reeds is daar ’n bloedspoor ... Read more

    RM 55.39

  • Hoe ek dit onthou

    Die voorsanger van die omstrede rockgroep Fokofpolisiekar vertel aan Annie Klopper die gebeure wat hom as mens en musikant gevorm het. Mylpale soos Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel, sy sololoopbaan en “Toe vind ek jou” kom aan die bod, asook verhale oor wilde partytjies, vuisgevegte, dwelms, nagte in ’n tronkselle, liefde, soberheid en pa-wees. ... Read more

    RM 49.79

  • Enigma

    ’n Angolese sakeman word met twee koeëlgate in sy bors in ’n hotelkamer in Kaapstad aangetref, en Kassie en Rooi moet die saak ondersoek. Die kokaïen, ongeslypte diamante en edelgesteentes in sy bagasie slaan hulle dronk. Wat doen ’n gesiene persoon, wat ’n minister kom adviseer het, met vermoedelik smokkelware in sy besit? Kassie en Rooi moenie net ’n moord oplos nie, maar ’n gevaaarlike ... Read more

    RM 58.99

  • Hart se tweede kans

    by Ilze Beukes ...
    Toe suster Wida Storm hoor dat dokter Eugene Maritz iemand benodig om sy bejaarde ma tuis te versorg, gryp sy die geleentheid aan. Sy wil lankal haar eie tuisverplegingpraktyk begin en dié werk sal haar die nodige ondervinding gee. Maar Wida kom gou agter dat als in dié familie nie pluis is nie toe sy saam met tannie Olga in Eugene se huis intrek om haar te versorg. Watse hartseer lê in Eugene se ... Read more

    RM 22.52

  • Boytjie

    by Johnny Davids ...
    Johnny Davids word groot op die Kaapse vlakte. As jong seun besluit hy hy het genoeg mishandeling gehad en loop weg. In Walvisbaai kry Johnny kans om heel te word. As jong volwassene skryf hy en sy sangmaat in vir 'n sangkompetisie, hulle wen en so skop sy TV-loopbaan af. Vandag is Johnny 'n suksesvolle sportaanbieder. ... Read more

    RM 45.19

  • Leeumens

    Skatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het se geraamtes word in ’n veld gevind. Kassie en Rooi moet die saak in die geheim ondesoek, anders kan hulle die gevaar loop om vermoor te word soos die drie speurders wat by die destydse verdwyningsaak betrokke was. ’n Onderwêreld waar antieke voorwerpe gesmokkel word, duld nie inmenging nie. ... Read more

    RM 57.19

  • Bloed van 'n vlinder

    Wanneer Suster Libby Lucas by Noordeberg Hospitaal begin werk, hoop sy dit sal ’n nuwe begin wees, dat sy al haar geheime in die verlede sal kan los. Maar dan word ’n verpleegsters vermoor. Skielik voel dit asof die onheil Libby agtervolg. En asof haar verstand met haar begin parte speel. ... Read more

    RM 51.69

  • Die Bybel (1933/1953-vertaling)

    Die volledige Afrikaans 1933/1953-weergawe e-Bybel met kruisverwysings en leservriendelike navigasie. ... Read more

    RM 28.48

  • Om weer te droom

    by Elsa Winckler ...
    Lizet Vos ontdek tydens die opruim van haar vermoorde suster se woonstel Marina se kluitklaplys. Hierna probeer sy om alles op die lysie te doen - al is al die gewaagde, gevaarlike dinge eintlik heel teen haar aard. Haar eie drome skuif sy ver agtertoe. Totdat haar broer Evan se lewe met die van Anya Breedt verstrengel raak. Nou vorm Stephen en sy dogtertjie Soekie deel van familiekuiers. Stephen ... Read more

    RM 31.95

  • Rooisand

    Die verhaal van Dirk Aruseb en die Bondelswarts

    by Jeremy Vearey ...
    Translated by Kirby Van der Merwe ...
    Dirk Aruseb was sewentien toe hy by die Bondelswarts aangesluit het. By Schansvlakte leer Dirk sy eerste lewensles: Vind jou eland, tem jou janfiskaal. Rooisand speel af in Namaland. Dit is ’n epiese oorlogsroman wat strek van Tsumeb tot Upington, van Windhuk se interneringskampe tot die droë rivierlope van die Visrivier. ... Read more

    RM 58.09

  • Soos in Stories

    by Dina Botha ...
    Wie weet in watter gewaad storieboekliefde sy verskyning gaan maak? Om bibliotekaresse te wees op 'n dorpie soos Trompieshoogte is vir Marijke die maklikste manier om te verseker dat haar lewe teen 'n slakkepas nerens heen sal gaan nie. Wat nog gepraat van haar liefdeslewe. Maar dan gewaar sy 'n nuwe gesig op die dorp, al is daai gesig nou wel ongeskeer, die hare te lank, en die klere taamlik ... Read more

    RM 19.03

  • Verslete Bloed

    Bloedgebonde Reeks Boek 10

    Translated by Kruger Angela ...
    Omdat Jade 'n weerwolf is, is sy nog altyd onder die indruk dat alle Alfa-mannetjies niks meer as selfgesentreerde, moordende macho-boelies is nie, wat groeplede as niks meer as trappe gebruik om koning van die heuwel te word nie. Sy behoort te weet. Haar broer, haar verloofde en haar ontvoerder is almal Alfas van die ergste soort. Met al die bewyse wat sy nodig het dat Alfas slegte nuus is, het ... Read more

    RM 20.36 or Free with Kobo Plus