Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...


“distributed programming with java by qusay mahmoud”

Showing 1 - 9 of 9 results
Skip side bar filters
  • Oorblyfsel / Voice Over

    (op reis in gesprek met Magmoed Darwiesj) / (the nomadic conversation with Mahmoud Darwish)

    AFRIKAANS: ’n Bundel met gedigte in sowel Afrikaans as Engels: die twee tale staan teenoor mekaar. Breyten noem hierdie siklus verse ’n “collage”, getransformeerde ‘variasies’ van Darwish se werk, met sy eie stem daarin vervleg:“Magmoed Darwiesj (Mahmoud Darwish, 1941-2008) die Palestynse digter, was ’n vriend van my. ... Onmiddellik na sy sterfte het ek hierdie reeks begin skryf as fragmente van ... Read more

    $12.49 USD

  • Die beginsel van stof

    Breyten Breytenbach se nuwe bundel is in ’n sekere sin ’n terugskouing op die lewe en die digkuns van die digter en het sterk outobiografiese elemente. Die tema van verganklikheid en oud-word loop sentraal, en daarmee saam die wisseling van plek en landskap. Die deernis en empatie met die mens en sy vreemde lewensverlope is aangrypend. Nog selde by hierdie digter het die landskap so ’n primêre en ... Read more

    $12.89 USD

  • Die windvanger

    Die windvanger was Breytenbach se eerste bundel nuwe verse sedert die publikasie van sy Papierblom in 1998 (dit was onder die naam Jan Afrika), wat in 1999 met die Hertzogprys bekroon is. Hier vind die leser weer gedigte oor temas soos reis, tyd, liefde, dood. Maar veral weer, en méér, die kwelling oor die doeltreffendheid van die woord, soos in die gedig “New York, 12 September 2001”: ‘sal enige ... Read more

    $14.99 USD

  • Verwelkingslied

    Breyten Breytenbach het Verwelkingslied, ’n toneelstuk in opdrag van die Suidoosterfees, kort voor sy afsterwe in 2024 voltooi. ’n Ou Aktrise besin oor haar loopbaan en tree in gesprek met die Meester - dramaturg en digter. Die toneelstuk is ’n roerende laaste gebaar deur Breytenbach en dis opgedra aan Antoinette Kellermann en Marthinus Basson. ... Read more

    $8.56 USD

  • Vyf-en-veertig skemeraandsange

    uit die eenbeendanser se werkruimte

    ’n Nuwe digbundel deur een van Afrikaans se heel grootste digters is altyd ’n gebeurtenis, en vyf-en-veertig skemeraandsange is ’n besonderse toevoeging tot die merkwaardige oeuvre van hierdie meesterdigter. In sy jongste bundel (volledige titel: vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte) kom die leser weer eens onder die indruk van Breyten Breytenbach se verbluffende ... Read more

    $12.49 USD

  • Parool / Parole

    Versamelde Toesprake/Collected Speeches

    Parool / Parole is ’n keur van sy toesprake wat steeds literêre, politieke en filosofiese vure aansteek. Elke redevoering – wat tussen 1968 en 2015 in Afrikaans en Engels by verskeie geleenthede regoor die wêreld gelewer is – skakel historiese momente in die ontwikkeling van die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde met sleuteloomblikke in Breytenbach se loopbaan en lewe. So staan sy toespraak ... Read more

    $11.59 USD

  • Katalekte

    (artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan)

    Die subtitel “artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan” dui reeds op die belangrikste temas in Breytenbach se nuwe bundel: afskeid, verganklikheid, die dood. Maar tog is daar ook, soos altyd, gedigte wat ’n viering is van die lewe en van die liefde. Katalekte vorm ’n drieluik met sy vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof. Soos voorheen, gedigte wat aards is én liries, ... Read more

    $14.69 USD

  • die na-dood

    die singende hand se oggendboek-hierinneringe

    In sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach se skerpsinnige én aangrypende digterstem. Die titel verwys na die tyd digby die dood maar ook ná die dood – vir Breytenbach ook Dina Dood – en roep op vernuwende wyses kenmerkende leitmotiewe op uit sy werk. Die digter is deurgaans bewus van die asimptotiese aard van skryf en tog word die verse ’n poging om die niesêbare op te ... Read more

    $13.59 USD

  • Katastrofes

    In Katastrofes, Breyten se eerste gepubliseerde prosawerk, is bekende elemente wat in sy digkuns ook figureer. Die gepynigde ek bevind hom in ’n absurde wêreld waarin alles aan die verrot is, op soek na identiteit, verwesenliking en troos. Soortgelyke tegnieke as in sy poësie word ook gebruik, soos aaneenskakeling van oënskynlik onverwante assosiasies, gebruik van fantasie, saamvoeg van ... Read more

    $11.99 USD