Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...
  • Op soek na 'n held ((Large print))

    by Chanette Paul ...
    Kiara, 'n suksesvolle skrywer van liefdesromans, se bankbalans lyk beroerd, haar ryding is onbetroubaar, haar persiese kat, Skat, stel haar gedurig in die verleentheid, en sy kry nie 'n held vir haar vurige heldin geskryf nie. Tot sy hom ontmoet ... ... Read more

    $4.79 USD

  • Siende blind

    by Chanette Paul ...
    Op 'n Sondagoggend terwyl hulle ontbyt maak, vra Cara haar sielemaat en eggenoot waarom hy die afgelope tyd so stil is. Sy kry 'n sielsverbryselende antwoord. Vir Cara voel dit soos die einde van alles. Dis egter net die eerste tand van die duiwelsvurk wat haar veilige kokon deurboor. Haar hele lewe ontaard in 'n blivet, daardie optiese illusie waar twee onversoenbare perspektiewe tegelykertyd ewe ... Read more

    $16.59 USD

  • Op soek na 'n held

    by Chanette Paul ...
    Kiara Albertyn, skrywer van vele romanses, se bankbalans lyk beroerd, haar ryding is onklaar, Skat, haar Persiese kat, stel haar gedurig in die verleentheid en sy kry nie 'n held vir haar vurige heldin geskryf nie. Haar geheimsinnige buurman lyk dalk soos 'n held, het die naam van 'n engel, maar vir Kiara is hy eerder 'n kruising van Atilla die Hun en die duiwel self. Sy vermoed dat hy haar ... Read more

    $4.73 USD

  • Onder seespieel

    by Chanette Paul ...
    Onder seespieel bevat twee van Chanette Paul se gewildste romanses in een bundel. ... Read more

    $12.09 USD

  • Uit die bloute

    by Chanette Paul ...
    Jojo Richter moet ondersoek instel na 'n groep wat wag vir 'n moederskip van die Pleiade-sterrestelsel. Hou die groep verband met die sluipskutmoord op die regter? En dalk met die verdwyning van 'n klompie fris, jong mans ook? ... Read more

    $16.59 USD

  • Eendag op 'n maandag

    by Chanette Paul ...
    'n Samevoeging van twee van Chanette Paul se vroeer romanses. Krinkels in die maan: Tish se plan om haar inkomste by die kunsmark aan te vul deur palmlesery, boemerang toe sy haar hart verloor. Vlerke vir 'n visvrou: Emma se voorneme om nie ewige kuns te skep nie, kry 'n knou toe 'n beroemde sjef haar lewe binnestap. ... Read more

    $14.19 USD

  • Porselein van staal

    by Chanette Paul ...
    Vermom as 'n man vertrek Sasha Reynecke saam met Sebastian van der Linde se viertrekspedisie Mosambiek toe. Die mans dink sy's gay. En Sebastian is onteenseglik tot haar aangetrokke. Is hy wie hy voorgee om te wees? ... Read more

    $4.73 USD

  • Droomvanger

    by Chanette Paul ...
    Die mistigheid is klam en koel en dwarrel in vlae teen haar vel. Sy sak weg daarin. Los daarin op. Die mis rol nog digter teen haar aan, begin haar versmoor. Sy asem die digte klamheid hortend in. Nou is dit ook binne-in haar. Sy stoei vir asem ... Die droomwip moes haar drome verklaar, maar sy weet steeds nie wat hulle inhou nie. Die runesteen moet haar beskerm, maar die eerste aand op die plaas ... Read more

    $16.59 USD

  • Mirre

    by Chanette Paul ...
    Series series Vywervrou Trilogie
    Hoe kan Mirre haar man - 'n befaamde huweliksberader - se loopbaan vernietig terwyl sy weet hy is die produk van 'n disfunksionele gesin? As sy 'n klag van huishoudelike geweld le sal Andre haar nooit vergewe nie. ... Read more

    $16.59 USD

  • Paaiboelie

    by Chanette Paul ...
    Terwyl Jojo ontrafel wat die waarheid agter skatryk Eduard Swiegelaar se moord is, dobber die geheime wat al 'n eeu op Crystal Crags verswyg is boontoe en Zaan, Eduard se weduwee, staan in die brandpunt. ... Read more

    $16.59 USD

  • Fortuin

    by Chanette Paul ...
    Is Eva van Eden 'n heks, of 'n engel, Paradyskloof die voorpoorte van die hemel, of 'n onheilsnes? Dis wat joernalis Xanthe Tredoux moet gaan vasstel. Maar insekbyte is klaarblyklik moord. En Xanthe is ook in die visier. ... Read more

    $16.59 USD

  • Ewebeeld

    by Chanette Paul ...
    Lanie besef sy is haar wettige man se gevangene en dat sy vorige twee vroue dit voor hulle dood ook was. Haar man se afskuwelike plan met haar en die glaskunstenaar wat opdaag, word ook duidelik. ... Read more

    $16.59 USD