Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...
  • Branders van liefde

    by Chanette Paul ...
    Branders van liefde: twee van Chanette Paul se gewildste romantiese komedies in een bundel. ... Read more

    $12.09 USD

  • Maanschijnbaai 1: Jo & Sue

    by Chanette Paul ...
    Series series Maanschijnbaai
    Toe Jo Calitz die liederlike kasarm op 'n lieflike stuk aarde by haar vervreemde en baie eienaardige oupa erf, besef sy nie dit kan haar en die drie mense naaste aan haar se redding of hulle ondergang wees nie. En Maanschijnbaai sA ook. ... Read more

    $16.59 USD

  • Offerande

    by Chanette Paul ...
    Caz Colijn wil weet wie haar pa is, maar eers moet sy van die diamante en so van die Kongolese op haar spoor ontslae raak. Dis Caz se grootste kwellings tot haar eksman opdaag en haar dogter verdwyn. ... Read more

    $16.59 USD

  • Corali

    by Chanette Paul ...
    Series series Vywervrou Trilogie
    Genomineer vir die 2021 ATKV-Veertjie vir liefdesromansCorali dra net wit en swart maar dis nie oor die dood van haar man wat sy rou nie. As kunstenaar treur Corali oor iets heel anders en as vrou treur sy oor soveel meer as haar huwelik. ... Read more

    $16.59 USD

  • Ek en ACC

    by Lynn Paul ...
    This book explains Agenesis of the Corpus Callosum from a child's perceptive in a simple, informative way. A great book to explain ACC to your child, siblings, friends and classmates. ... Read more

    $9.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Lira

    by Chanette Paul ...
    Series series Vywervrou Trilogie
    Lira kan feitlik enige gebreekte ding mooi of bruikbaar maak maar met liefdesverhoudings vaar sy minder goed. Veral waar daar kinders betrokke is. Sy het geen benul hoe om 'n ma te wees nie. Tog het sy geglo sy sal iets kan uitwerk wat waarde toevoeg tot Frank en Debbie se lewe. Dit is egter die een upcycling-projek waarin sy jammerlik misluk het. Sy beland op Vywerbaai waar sy 'n winkeltjie vir ... Read more

    $16.59 USD

  • Annabella

    by Chanette Paul ...
    Sonder Istvan Bethlen sal sy nooit weer volledig Annabella Davel wees nie. En sy het hom verloor. Op vlug is hy, 'n adellike, in Amsterdam doodgeskiet. Haar musiek, haar lewe is skielik betekenisloos, sonder sin. ... Read more

    $13.19 USD

  • Offerlam

    by Chanette Paul ...
    Caz se verlede le in koloniale Kongo en die apartheidsjare in Suid-Afrika. Nou kom sy te staan teen rassehaat van al twee kante - en 'n man wat sy nie kan vergeet nie maar ook nie kan uitstaan nie. ... Read more

    $16.59 USD

  • Maryn

    by Chanette Paul ...
    Maryn wou glo sy is Neil von Wildenstein se droomvrou. Nou weet sy - haar pa se lemoenplaas is wat hy eintlik wil he. Lemoenblomolie is volop op Bergendal, en dis wat Niel broodnodig het vir sy laventelprodukte. ... Read more

    $13.19 USD

  • Labirint

    by Chanette Paul ...
    Sy gaan ophou vlug van haar eksman en haar verlede en sy gaan dit doen op Leeuwendrift waar sy as verworpeling grootgeword het. Dít besluit Vasti de Leeuw toe haar meenthuis gevandaliseer en ’n besending van haar skilderye vernietig word.Om die verlede te trotseer, is egter nie so maklik nie. Daar is die onlangse verlede waarin sy haar vermoë om ernstige kuns voort te bring, verloor het. Haar ... Read more

    $15.19 USD

  • Tamara

    by Chanette Paul ...
    Hul liefde mag nie. Joshua is Tamara se halfbroer. Maar is hy Groot Dawid se bloedseun? Ma Saar ken die waarheid, maar praat nie. En as die Anglo-Boereoorlog die antwoord insluk, bly hul liefde vergeefs ... ... Read more

    $13.19 USD

  • Raaiselspieel

    by Chanette Paul ...
    Frieda se heldersiendheid is 'n gawe wat haar pyn besorg. Te meer toe haar pa uit die dood met haar oor sy biografie praat. Maar so kom die man van haar hart haar pad langs. ... Read more

    $16.59 USD