Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...
  • Willemien

    by Chanette Paul ...
    Willemien is 'n konsentrasiekampkind. Haar bitterheid, selfs haat vir die Britte kan sy nie onderdruk nie. Aidan Connolly is een van hule. Hoe onderdruk sy haar liefde vir hom? Hy het haar mense in die oorlog vermoor. ... Read more

    $13.19 USD

  • Die Luiperds van Sh'ong

    by Paul Jaco ...
    Seevie red 'n luiperdwelpie wanneer hy slegs 'n dag oud is en Shuna word die nuutste lid van n gesin op 'n plaas in Kwa-Violentia. Die raaisels rondom sy familie se verlede laat Seevie vermoed hy is 'n aangenome kind. Hy en sy meisie, Tensy, fynkam die berg van Sh'ong op soek na die graf van sy suster, Ladine, om antwoorde op sy ware identiteit te vind. ... Read more

    $10.69 USD

  • Bloed Maan Oor Afrika

    by Paul Zunckel ...
    Afrika, 'n plek waar bygeloof en toordery diep loop, 'n plek van skoonheid, maar waar die dood in die skadu skuil. 'n Land gehul in misterie met antieke oortuigings wat prut net onder die oppervlak – gestel om te bots op ‘n pad met moderne Westerse idees.'n Onskuldige daad ontsluit 'n gruwel wat in die Afrika-nag loop ... onder die volmaan ... en niks is veilig.Piet van Zyl, safari eienaar, bevind ... Read more

    $3.99 USD

  • Fleur

    by Chanette Paul ...
    Fleur het die wynplaas, Christiaan die kennis. Hul huwelik is 'n sakeooreenkoms. Maar by die Davels wag die een wittebroodkamer na die ander op hulle. Iets moet knak. Maar daar's Fleur se voorwaardes. En Christiaan se eed. ... Read more

    $13.19 USD

  • Deborah

    by Chanette Paul ...
    Heath Hughes leer Deborah as die seun Doepie ken. Saam doen hulle argeologiese opgrawings - Deborah as Doepie. Sy besef sy't Heath lief, maar hy's 'n dief, 'n leuenaar, hoor sy. En vir oneerbaarheid is daar geen verskoning nie. ... Read more

    $13.19 USD

  • Bloed Spoor in die Donker

    by Paul Zunckel ...
    Moderne Afrika ... met antieke oortuigings. Saam met vrees, kom krag. Reis diep in die Kongo-Delta saam met Piet van Zyl, safari jagter, en Veronica Strydom, Afrikaanse kultuur deskundige, soos wat hulle dieper ingetrek word in die web van bygelowe en vrees.Hulle kom van aangesig tot aangesig met die geheime sekte wat na vore kom uit die donker verlede en nou in die nag loop. Ervaar die bygelowe, ... Read more

    $3.99 USD

  • Die Rook wat Donder

    by Paul Zunckel ...
    Piet en Peggy, saam met hulle baba dogter, Heather, staan op die punt om 'n gas te kry by hulle safarikamp huis ... Die versorging van hulle vriende se dogter vir 'n paar dae sal maklik wees. Piet, die grof en harde safari eienaar, het Oom Piet geword vir die klein Debi van die dag af wat hy haar veilig uit die wrak van die vliegtuig gebring het waarin haar ouers verongeluk het. Terwyl die ... Read more

    $0.99 USD

  • Fluistering in die Wind

    by Paul Zunckel ...
    Boekbeskrywing:Stap in die bose wêreld van mensehandel, waar korrupte amptenare, werkloosheid, armoede,gierigheid en mag 'n rol speel.'n Gesin word deur ontvoering uitmekaar geskeur.'n Kind wat in die middel van die nag gesteel word, 'n ma wat in slawerny ontvoer en verkoop is, en die wêreld van sekshandel.Die soektog na die kind en vrou verskuif van die oewer van die magtige Zambezi tot diep in ... Read more

    $2.99 USD

  • Isabelle

    by Chanette Paul ...
    Hul persoonlikhede knoop en skuur behoorlik - sy, die opsters gravinnetjie, en hy, die boertige bywoner. Maar meer as 'n herinnering kan Isabelle nie word nie, want Arendt de Leeuw het net 'n paar maande oor. ... Read more

    $13.19 USD

  • Springgety

    by Chanette Paul ...
    Vier kruise op Springklip getuig van slagoffers wat of daar afgespring of gestamp is. En daar kort nog twee kruise, weet Lily. Is daar iemand op Kruisbaai wat glo hy mag besluit oor lewe en dood? ... Read more

    $16.59 USD

  • Meetsnoer

    by Chanette Paul ...
    Toe Raine Quinn Fluisterbos koop, weet sy nie sy ry die profeet Sias van die Meetsnoer Tempel se heilige taak in die wiele nie, ook nie dat Fluisterbos die nuwe Eden is nie. En nog minder van Flint Fletcher se obsessie oor die klein stukkie oerbos. Sy kon ook nie voorsien dat een van die Meetsnoer-lidmate die nag van haar aankoms op Fluisterbos vermoor sal word nie. Raine twyfel of die aarde se ... Read more

    $16.59 USD

  • Dryfhout

    by Chanette Paul ...
    Aengel kom soek na vrede en haar erfenis op Kierangbaai. Hoe edel is die hartstogtelike Ier se motiewe? En vier moorde kort op mekaar verg weer Gys Niemand en Fortuintjie se uiterste speurvernuf. ... Read more

    $16.59 USD