Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...


“using java and understanding java data objects by david ezzio”

Showing 1 - 12 of 17 results
Skip side bar filters
  • Boytjie

    by Johnny Davids ...
    Johnny Davids word groot op die Kaapse vlakte. As jong seun besluit hy hy het genoeg mishandeling gehad en loop weg. In Walvisbaai kry Johnny kans om heel te word. As jong volwassene skryf hy en sy sangmaat in vir 'n sangkompetisie, hulle wen en so skop sy TV-loopbaan af. Vandag is Johnny 'n suksesvolle sportaanbieder. ... Read more

    $11.09 USD

  • Sir David Pieter de Villiers Graaff

    by Ebbe Dommisse ...
    Sir David Graaff se unieke Suid-Afrikaanse storie begin waar hy as arm plaaskind varke oppas in Villiersdorp. Hy as tiener deur ’n welgestande oom na Kaapstad geneem om by dié se slaghuis te werk. Binne enkele jare is David nie net aan die hoof van die slaghuis nie, maar is hy die pionier wat koelstore vir die eerste keer na Suid-Afrika te bring – en so sy fortuin maak. Daarna volg ’n lewe in ... Read more

    $17.89 USD or Free with Kobo Plus

  • Op die Spoorweg

    Die storie van ons treine

    Suid-Afrika het die grootste spoorweginfrastruktuur in Afrika. Op die Spoorweg verken hierdie ryk spoorwegerfenis. Ingenieursvernuf oorwin terreine en spoorwegdorpe bloei. Williams bespreek ook rasseskeiding en bied 'n eerlike blik op die geskiedenis en toekoms van die spoorweë. ... Read more

    $12.69 USD

  • Rassie

    Stories oor rugby en die lewe

    Rassie Erasmus is al geniaal genoem. Hy is al roekeloos genoem. Nog sy hele lewe lank het hy dinge anders gedoen. Nou, op sy kenmerkend openhartige manier, gesels Rassie oor sy lewe vol hoogtepunte en laagtepunte.Hy onthul hoe ontwrigtend dit was om saam met ’n alkoholis-pa groot te word en gesels oor sy kinderjare op die konserwatiewe dorpie Despatch. Hy kyk terug op ’n uitblinkerloopbaan as ... Read more

    $10.09 USD

  • Israel-reeks 9: Hasukkah shel David

    Die tent van Dawid

    Rivkah is weer swanger. Al het haar dokter nege jaar gelede gesê dit kan nooit weer nie. Terwyl die terreuraanvalle toeneem, wonder beide Marc en Rivkah: Is hierdie die tyd en die plek om nog ’n kind in die wêreld te bring? Nasies maak oorlog teen mekaar; daar is selfs oorlog tussen mense van dieselfde land. ’n Familietragedie ruk die Krige-gesin terug na die werklikheid toe. Soveel so dat Yoshi ... Read more

    $11.59 USD

  • Die Verhaal Ontvou – Die Bybel in sy geheel gesien

    Het jy al ooit gewonder hoe die verskillende gedeeltes in die Bybel inmekaar pas en bymekaar aansluit? Hierdie studiegids sal jou help om die Bybel in sy geheel te ontdek deur ’n oorsig te gee van die belangrikste temas en die manier waarop jy Bybel lees, te verander deur jou in staat te stel om die verhale, mense en gebeurtenisse binne die oorspronklike konteks en ligging te plaas. ... Read more

    $2.15 USD

  • Die Duisternis voed op die Leegte

    Ethan Coleman is 'n data-ontleder wie se lewe 'n korporatiewe leegte geword het. Toe hy uit die «glastoring» afgedank word, vlug hy uit die wêreld van gehuurde maskers na die episentrum van afsondering, na Brandwagtoring nr. 7 diep in die wilde woude van Washington-staat.Maar hierdie wagpos het sy eie «protokol»: die Grys Notaboek met tien reëls wat nooit verbreek mag word nie. Reël nr. 3: Moenie ... Read more

    $5.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Jesus in konteks

    Weet ons regtig wie Jesus is? Verstaan ons sy milieu? Onthou ons dat Hy ’n Jood was? Om Jesus te sien vir wie Hy is, kan ons denke en opvattings verander. ... Read more

    $2.15 USD

  • Verhaal van 'n troebel liefde (Afrikaans)

    Horacio Quiroga (Uruguay) vertel die verhaal van 'n jong man wat gelyktydig met twee susters flirt. Verhoudings in die geskiedenis ontwikkel op hul eie ritme, met onverwagte kinkels en ontwikkel nie soos die leser die beginsel van lees kon verwag nie. Die direkte en toeganklike prosa van Quiroga, wat verskil van dié van sy tydgenote, fokus op die verhoudings tussen die protagoniste en vervaag ... Read more

    $1.15 USD or Free with Kobo Plus

  • Vorige liefde (Afrikaans)

    Horacio Quiroga (Uruguay). Tweede kort roman wat liefde het en gebaseer is op outobiografiese elemente. Daarin vertel die skrywer een van sy hartsnare, toe hy verlief geraak het op 'n 17 -jarige meisie met die naam Ana María Palacio terwyl hy in Misiones gewoon het. Ondanks die feit dat hy die meisie se ouers probeer oortuig het om hom in die oerwoud te laat woon, het Quiroga 'n negatiewe ontvang ... Read more

    $1.15 USD or Free with Kobo Plus

  • Die stad van sieklik (Afrikaans)

    Die teks beskryf 'n literêre werk wat meer 'n poëtiese kroniek is as 'n roman, met 'n groot deel van die verhaal wat deur briewe vertel word. Die werk bevat filosofiese en artistieke proefskrifte, sowel as gedigte in vers. Wat styl betref, word die werk gekenmerk deur sy soeke na verfynde artistieke taal (estetisisme), die musikaliteit van sy prosa en die dekadente invloed van Dannunzio (wat ... Read more

    $1.15 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Noodlottige Datum

    'n Fabel Retief Riller, Boek 4

    Series Book 4 - Fabel Retief Reeks
    Hy was op soek na avontuur.Maar toe vind hy ’n grafsteen in ’n woestyn.In die verlate woesteny van Suidwes-Afrika, ’n plek wat plaaslik bekend staan as die Doodskus, staan ’n groot, versterkte herehuis wat geen reg het om te bestaan nie. Vir die afgetrede speurder Fabel Retief is die raaisel te aanloklik om te ignoreer. Maar die huis is nie so leeg soos dit wil voorkom nie, en sy geheime word ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus