Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...


“using java and understanding java data objects by david ezzio”

Showing 13 - 17 of 17 results
Skip side bar filters
  • Die Karmelridder (Afrikaans)

    Die verhaal van 'n jong verteller wat sy kinderjare in Pisco, Peru, onthou. In daardie jare het sy ouer broer Roberto die gesin huis toe besoek en verskeie geskenke gebring, waaronder 'n vegtende haan wat hy aan sy pa gegee het, wat hulle die heer Carmelo genoem het. Die haan blyk een van die beste in sy klas te wees danksy sy gedrag en sy helder kleure. Toe hy egter 'n gevorderde ouderdom bereik, ... Read more

    $1.15 USD or Free with Kobo Plus

  • Afdruk

    In die hart van Sone-78, onder ses-en-dertig duisend ton staal en beton, sluimer iets wat die wetenskap eens onmoontlik geag het. Ses-en-veertig jaar gelede het Moermansk-32020 in 'n oomblik tot stilstand gekom — en niks agtergelaat as stilte en onsigbare dood nie. Maar vir fisikus Aleksandr Boll is hierdie stilte deurdrenk van stemme.Hy het Afdrukke ontdek — kwantumspore van diegene wat nie ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Sasol eerste veldgids tot roofvoëls van Suider-Afrika

    by David Allan ...
    Series series Sasol Eerste Veldgids
    Sasol Eerste Veldgids tot Roof voëls van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die voëllewe van die streek. Met behulp van volkleur-foto’s en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoëls in Suider- Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes. ... Read more

    $5.39 USD

  • Die Penguin boek van sporttrivia

    David O'Sullivan en Kevin McCallum is passievol oor sport en word geboei deur die kleurryke karakters, spanningsvolle oomblikke en nimmereindigende drama wat die sportwêreld kenmerk. Jare se kyk-, lees- en verslaggewingswerk oor belangrike sportgebeure het dié twee skrywers in staat gestel om ’n magdom inligting te versamel. Hierdie boek is die eindproduk van baie oordenking, argumente en die ... Read more

    $7.89 USD

  • Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend

    Illustrated by David du Plessis ...
    Hierdie aangrypende slaaptydstorie oor Meneer Klaasneus se soektog na statuur neem kinders op ’n betowerende maanligtoer deur die bosveld. Ervarings met beide behulpsame en bedreigende diere neem die leser na die sprokieseinde, waarMeneer Klaasneus snoesig en veilig in die bed is.Hierdie bykomende volume tot David du Plessis se vroeëMeneer Koning se Ongelooflike Reis sal kinders betower met ... Read more

    $4.00 USD