Showing results for "anna emm"
Showing 1 - 12 of 16 Results
Adult content is visible.
2018
EN
Daar is 'n woonstel in Kaapstad met die naam Gran Via. Daar loop 'n storie dat almal wat in hierdie woonstel bly, ware liefde vind.LIEBE...Liebe Rossouw het nie tyd vir sulke ouvroustories nie. As sy haar kunsdiploma wil kry en vir eens en altyd onafhanklik van haar ryk familie wil wees, moet sy haar finale projek – 'n portretstudie – binne vyf dae inhandig. Toe haar woonstel se plafon inmekaarsak, stel haar suster voor dat sy tydelik in Gran Via gaan bly. Net tot die skild...
$3.99 USD
or Free with Kobo Plus- by
- Anna Emm
- Book 1 -
- Die Buys-tweeling
2018
EN
Geskik vir 9-14 jariges.Ontmoet vir Ben en Klara Buys. Hulle is in Graad 7 in Laerskool Kruinenberg, maar in hulle vrye tyd is hulle privaatspeurders! Wanneer daar gerugte van 'n spook in die skool se gange die rondte begin doen, besluit Ben en Klara om ondersoek in te stel...
$2.99 USD
or Free with Kobo Plus- by
- Anna Emm
- Book 1 -
- Klub Katastrofe
2018
EN
Daar is 'n sprokie oor 'n kat wat vir sy baas geluk gebring het...Net jammer sulke dinge gebeur nie in die regte lewe nie, want die vier lede van Klub Katastrofe, 'n klub vir social misfits, kan doen met 'n bietjie geluk, veral as dit by die liefde kom. Tydens die weeklikse vergaderings speel hulle poker – 'n gevaarlike spel van luck, chance, risk … en oor die beste maak van die hand wat vir jou gedeel is. Toe die kat egter op 'n dag opdaag, begin die lede van Klub Katastrofe se ge...
$3.99 USD
or Free with Kobo Plus- by
- Anna Emm
- Book 1 -
- Alexie Mol
2018
EN
Geskik vir 9-14 jariges.Ontmoet vir Alexie Mol. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar pa is 'n uitvinder en haar ma is 'n kunstenaar, wat beteken dat dinge in hulle huis maar meestal 'n bietjie … weird raak.Alexie droom daarvan om eendag 'n beroemde joernalis te word, maar vir nou is sy 'n verslaggewer vir die skoolkoerant. Wanneer sy gevra word om 'n storie te doen oor Meneer Binneman se verjaardag, ontdek sy 'n baie groter storie daaragter – die storie van 'n spook in di...
$2.99 USD
or Free with Kobo Plus2018
EN
Daar is 'n woonstel in Kaapstad met die naam Gran Via. Daar loop 'n storie dat almal wat in hierdie woonstel bly, ware liefde vind.MIA...Vir sewe jaar lank het Mia la Grange haar alie afgewerk om haar familie se besigheid te red, en om alles weer op te bou wat deur die vuur verwoes was. Vir sewe jaar lank was sy haar pa en haar broer, Frans, se steunpilaar. Maar toe haar prokureur-boyfriend haar vra om te trou, weet Mia sy het tyd op haar eie nodig. Sy besluit om vir ses ma...
$3.99 USD
or Free with Kobo Plus- by
- Anna Emm
- Book 2 -
- Die Buys-tweeling
2018
EN
Geskik vir 9-14 jariges.Wanneer Klara Buys 'n verweerde ou skatkaart ontdek, lees sy en Ben 'n bietjie op oor die seerowers wat jare gelede hulle skatte in Kruinendal se grond kom begrawe het. Die tweeling besluit om die skat te gaan soek, en beland in nog 'n spannende avontuur...
$2.99 USD
or Free with Kobo Plus- by
- Anna Emm
- Book 2 -
- Alexie Mol
2018
EN
Geskik vir 9-14 jariges.Ontmoet vir Alexie Mol. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar pa is 'n uitvinder en haar ma is 'n kunstenaar, wat beteken dat dinge in hulle huis maar meestal 'n bietjie … weird raak.Alexie is baie trots daarop dat sy gekies is as die redaktrise van die skoolkoerant, want dit is haar droom om eendag 'n beroemde joernalis te word. Wanneer sy werk aan 'n storie oor die nuwe onderwyser, Meneer Malan, verdwyn hy skielik spoorloos! Alexie besluit om rond...
$2.99 USD
or Free with Kobo Plus- by
- Anna Emm
- Book 2 -
- Klub Katastrofe
2018
EN
Daar is 'n sprokie oor 'n kat wat vir sy baas geluk gebring het...Net jammer sulke dinge gebeur nie in die regte lewe nie, want die vier lede van Klub Katastrofe, 'n klub vir social misfits, kan doen met 'n bietjie geluk, veral as dit by die liefde kom. Tydens die weeklikse vergaderings speel hulle poker – 'n gevaarlike spel van luck, chance, risk … en oor die beste maak van die hand wat vir jou gedeel is. Toe die kat egter op 'n dag opdaag, begin die lede van Klub Katastrofe se ge...
$3.99 USD
or Free with Kobo Plus2018
EN
Daar is 'n woonstel in Kaapstad met die naam Gran Via. Daar loop 'n storie dat almal wat in hierdie woonstel bly, ware liefde vind.CASSIDY...Die woonstel is Cassidy du Randt se laaste hoop. As die legende van Gran Via waar is, sal sy binne die volgende vier maande die liefde van haar lewe ontmoet. Dit sal beteken dat sy uiteindelik sal kan aanbeweeg met haar lewe, dat sy nie langer stuck sal wees nie. Dit sal beteken dat sy uiteindelik sal kan vergeet van Dawid Basson....
$3.99 USD
or Free with Kobo Plus2018
EN
Daar is 'n woonstel in Kaapstad met die naam Gran Via. Daar loop 'n storie dat almal wat in hierdie woonstel bly, ware liefde vind.ANOUK...Dis 'n een-in-'n-miljoen kans – dalk haar enigste kans. En dit is waarom Anouk Barkhuizen besluit het om die bietjie erfgeld wat haar ma haar gelos het, te vat en Kaap toe te trek agter 'n internship aan. Maar nou lyk dit asof sy van haar droom om 'n skrywer vir die gewilde aanlyn-tydskrif, Cape Connect, te word, kan vergeet. Haar nuwe b...
$3.99 USD
or Free with Kobo Plus- by
- Anna Emm
- Book 3 -
- Alexie Mol
2018
EN
Geskik vir 9-14 jariges.Ontmoet vir Alexie Mol. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar pa is 'n uitvinder en haar ma is 'n kunstenaar, wat beteken dat dinge in hulle huis maar meestal 'n bietjie … weird raak.Dis vakansie, en Alexie moet 'n slypskool vir jong joernaliste bywoon – sónder haar beste vriend, Kareltjie! En dan vra twee vreemde mans dat haar pa vir hulle 'n eienaardige beeld maak. Iets is nie pluis nie, maar wat? Sy is seker daar is 'n slang in die gras...
$2.99 USD
or Free with Kobo Plus- by
- Anna Emm
- Book 3 -
- Die Buys-tweeling
2018
EN
Geskik vir 9-14 jariges.Miljoene rande se diamante word uit Kruinendal se bank gesteel, en die polisie roep die Buys-tweeling se hulp in om die raaisel op te los. Die hoofverdagte is 'n onderwyser by Laerskool Kruinendal, en Ben en Klara moet 'n fyn ogie oor hom hou...
$2.99 USD
or Free with Kobo Plus










