Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Grensloos

    Sabine Maartens is nie iemand wat jy kan tem nie. Ná haar pynlike verlede het sy haar eie pad geloop, hier as vlieënier in Botswana. Haar pad het jare gelede gekruis met dié van Max Krige, eks-Interpol-agent . . . en toe het die vonke gespat. Nou bevind Sabine haar in ’n lewensgevaarlike situasie, as een van ’n klompie gyselaars wat weggevoer word uit die deltagebied. Reeds is daar ’n bloedspoor ... Leer más

    $13.59 USD

  • Boytjie

    de Johnny Davids ...
    Johnny Davids word groot op die Kaapse vlakte. As jong seun besluit hy hy het genoeg mishandeling gehad en loop weg. In Walvisbaai kry Johnny kans om heel te word. As jong volwassene skryf hy en sy sangmaat in vir 'n sangkompetisie, hulle wen en so skop sy TV-loopbaan af. Vandag is Johnny 'n suksesvolle sportaanbieder. ... Leer más

    $11.09 USD

  • Die Bybel (1933/1953-vertaling)

    Die volledige Afrikaans 1933/1953-weergawe e-Bybel met kruisverwysings en leservriendelike navigasie. ... Leer más

    $6.98 USD

  • Enigma

    ’n Angolese sakeman word met twee koeëlgate in sy bors in ’n hotelkamer in Kaapstad aangetref, en Kassie en Rooi moet die saak ondersoek. Die kokaïen, ongeslypte diamante en edelgesteentes in sy bagasie slaan hulle dronk. Wat doen ’n gesiene persoon, wat ’n minister kom adviseer het, met vermoedelik smokkelware in sy besit? Kassie en Rooi moenie net ’n moord oplos nie, maar ’n gevaaarlike ... Leer más

    $14.49 USD

  • Goed genoeg

    Gerridene Berg wil vroue help sodat hulle hul roeping kan instap met oorwinning. Sy vertel haar eie storie aan die hand van sake soos trauma en vrees, aanvaarding, vergifnis en om elke dag jou identiteit as oorwinnaar te kies en daarin te leef uit. Gerridene wil graag mense inspireer om genesing te vind. Hierdie boek is 'n getuienis van hoe 'n liefdevolle God 'n gewone vrou gebruik om buitengewone ... Leer más

    $10.39 USD

  • Die Beste Spookstories van C.J Langenhoven

    de Danie Botha ...
    ’n Spierwit geraamte wat teen kranse uitklim. ’n Skrikaanjaende gedaante wat uit ’n rookwolkie vorm aanneem. Die vaskyk in die gesig van ’n dooie … met een oog wat nog lewe! Hierdie grieselige spookstories dateer van die begin van die vorige eeu, maar die indrukwekkende vertellings, ongewone intriges en ontknopings hou lesers vandag nog net so hoendervel en vasgenael soos destyds. C.J. Langenhoven ... Leer más

    $12.49 USD

  • Has-Das

    dit wat nooit vertel was nie

    de Pierre Venter ...
    “Has-Das”, ’n Spanningsvolle bonatuurlike riller.Hulle het gedink dit is net ’n storie. Net nog ’n ou kinderkarakter ... lankal vergete. Tot iemand sy naam sê.Wanneer ’n groep leerders tydens detensie oor ’n kinderprogram begin praat, ontwaak iets wat nooit weer moes terugkom nie. Wat begin as ’n grap, verander vinnig in vrees – en dan in dood. Een vir een word hulle gekonfronteer met iets wat nie ... Leer más

    $7.20 USD o gratis con Kobo Plus

  • Merang

    Merang is 'n versamelbundel van nuwe Afrikaanse gedigte. Die bundeltitel beklemtoon die idee van feesviering, want "merang" beteken "fees" en behoort tot die leksikon van Kaapse Moesliemafrikaans.Die etimologiese oorsprong van "merang" is Maleis ("rame'an") wat "skare" beteken, terwyl die woord "marang" in Javaans "na" beteken soos in "kom na" (dus ook in die sin van 'n uitnodiging). "Merang" is ... Leer más

    $14.49 USD o gratis con Kobo Plus

  • Kerneels se Avonture Boek 1 Die Vakansie

    Kerneels se Avonture, #1

    Series Libro 1 - Kerneels se Avonture
    Die Avonture van Kerneels die Krimpvarkie en sy vriende - Die VakansieSluit aan by Kerneels die krimpvarkie en sy lieflike span vriende op hul heel eerste vakansie-avontuur! Gepak met opwinding en 'n bietjie moeilikheid, volg hierdie bekoorlike verhaal van Kerneels en sy vriende, terwyl hulle op 'n pretvolle reis vertrek om nuwe plekke te verken en die onverwagte die hoof te bied. Kerneels en sy ... Leer más

    $2.99 USD o gratis con Kobo Plus

  • Drie moorde in die Baai

    de Madelein Rust ...
    In Drie moorde in die Baai bewys Madelein Rust weer eens hoe naatloos sy tussen genres kan beweeg. Dié spanningsvolle en skerpsinnige intrige is boonop propvol kwinkslae én ontluikende romanse. ... Leer más

    $13.59 USD

  • Leeumens

    Skatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het se geraamtes word in ’n veld gevind. Kassie en Rooi moet die saak in die geheim ondesoek, anders kan hulle die gevaar loop om vermoor te word soos die drie speurders wat by die destydse verdwyningsaak betrokke was. ’n Onderwêreld waar antieke voorwerpe gesmokkel word, duld nie inmenging nie. ... Leer más

    $14.09 USD

  • Bloed van 'n vlinder

    Wanneer Suster Libby Lucas by Noordeberg Hospitaal begin werk, hoop sy dit sal ’n nuwe begin wees, dat sy al haar geheime in die verlede sal kan los. Maar dan word ’n verpleegsters vermoor. Skielik voel dit asof die onheil Libby agtervolg. En asof haar verstand met haar begin parte speel. ... Leer más

    $12.69 USD