Showing results for "stephan joubert"
Showing 1 - 12 of 13 Results
Adult content is visible.
2012
AF
Terwyl wanhoop en wantroue toeneem, is die groei van die Christendom ook aan die styg. Lees oor die redes, die spanninge en die taak wat vir die kerk voorlê.
'n Lewe voor God
366 dagstukkies oor praktiese Christenwees
2018
AF
"Vandag is die enigste tyd wat jy het om iets konstruktief gedoen te kry ... en ook om vir die Here te leef." 'n Lewe voor God is 366 dagstukkies uit die pen van een van Suid-Afrika se geliefde skrywers en teoloë, Stephan Joubert. Met dié keur uit sy dagstukkies help Stephan ons om elke dag bewustelik en met oorgawe in die aangesig van God te leef. Hy lei ons deur middel van temas soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade om elke dag in eerlikheid voor God ons lewe aan te pak.
$13.99 CAD
2019
AF
Hoe bereik ons ander mense vir die Here? Hoe kan ons uitreik sonder om mense af te sit? Hoe kan ons mense van God se liefde en omgee oortuig? Ons uitdaging is om vars te dink oor hoe ons ons geloof uitleef. Maar denke alleen is nie genoeg nie. Inligting ook nie. Ons kort 'n nuwe styl - Jesus s'n. Bekroonde teoloog Stephan Joubert, skrywer van meer as 60 plaaslike en internasionale boeke, daag ons met hierdie boek uit om anders te dink - en te doen.
$11.99 CAD
In die teenwoordigheid van die Allerhoogste
n Jaar van geestelike groei
2021
AF
Jy is ongetwyfeld op soek na rus, daarom het jy nou hierdie boek in jou hand. Aan die een kant is jy elke dag deel van hierdie gejaagde wAreld. Maar aan die ander kant weet en glo jy dat daar iets meer vervullends in die lewe moet wees. En jys reg! Daar is regtig meer vreugde in die lewe te vind as wat die meeste mense tans geniet. n Lewe van rustigheid en innerlike vrede is selfs vandag nog moontlik. Om God se vrede te ervaar, daardie vrede wat jou elke dag soos n tevrede kind in die teen...
$13.99 CAD
Dit kos guts om te bly glo
Hoe om in moeilike dae God ernstig op sy Woord te neem
2015
AF
As jy al gewonder het oor die sin van die lewe, of dalk vuisvoos is vir ’n plastiekgodsdiens wat net kitsantwoorde opdis en heeltyd vertel hoe maklik dit is om in Christus te glo, is hierdie boek vir jou bedoel. Dit wil juis vir jou op daardie kant van die evangelie wys wat ook rekening hou met al die swaarkry, onsekerhede, vrese, skuldgevoelens en pyn van die lewe.
$9.99 CAD
Emigreer of bly
Is die gras werklik groener aan die ander kant?
2020
AF
Moet ek bly of emigreer? Is hier plek vir my in Suid-Afrika? Ons moet ons besluite as morele keuses benader. Ons het dan minder keuses om te maak omdat ons al daardie selfsugtige keuses van die tafel af vee. Morele keuses organiseer ons opsies beter in verskillende kompartemente vanaf eties tot oneties, en vanaf nuttig tot nutteloos. Ons wil hê ons lewens moet iewers tel, daarom maak ons gedurig goeie keuses. Ons maak morele keuses - ook wanneer ons reis-en-verblyf keuses maak.
$10.99 CAD
2021
AF
Te veel gelowiges voel skuldig omdat hulle nie voldoen aan ander se geestelike verwagtings nie. Of omdat hulle nie die standaard-resepte uitleef wat gedurig in die kerk uitgedeel word van hoe 'n "e;regte Christen"e; moet leef nie. Hulle is kerklik betrokke, maar voel moedeloos. Godsdienstige uitbranding is 'n paar van hulle se voorland. Tot vervelens beleef hul die Here is teleurgesteld met hulle. Hierdie boek is nie die groot antwoord op dissipelskap in drie maklike stappe nie. Jy...
$13.99 CAD
2012
AF
Orals sien ons hoe maatskappye en organisasies desentraliseer om weer by mense op 'n persoonlike vlak uit te kom. Moet die kerk hieraan aandag gee? Is die kerk persoonlik genoeg?
Draers van die Lig
200 oordenkings vir vandag
2022
AF
Draers van die Lig is 200 oordenkings vir mense vandag, geskryf deur goeie vriende Stephan Joubert en Johan Smith. Die oordenkings is relevant, kragtig en op die man af en bespreek alledaagse kwessies soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade en hoe om steeds draers van die Lig in die wêreld vandag te wees.
$12.99 CAD
Die Getogenaar
die era van protes, getuig & betoog
2012
AF
Regoor die wêreld is proteste en betogings aan die orde van die dag. Wat is die redes hiervoor, en hoe kan die kerk hierdie aktiviste belyn vir die koninkryk ?
Revue des Deux Mondes octobre 2015
La nostalgie des années Giscard
- by
- Jacques De Saint VictorPhilippe RaynaudFrançois LengletRoland LehoucqFabrice LabrousseFrancis SchallMarin De ViryStéphane GuéganFrédéric VergerValérie ToranianFranz-Olivier GiesbertRichard MilletMichel DelonBertrand RaisonJean-Luc MaciaJean-Paul ClémentChristian StoffaësCharles FicatRobert KoppRobert RedekerRafik DjoumiOllivier PourriolHélène JoubertJean-Sébastien SteyerAnnick Steta
- Series -
- Revue des Deux Mondes
2015
FR
Accessible
Europe, mœurs, réformes... La nostalgie des années Giscard→ Grand entretien avec Valérie Giscard d’Estaing : « L’Europe est un projet qui arrête la décadence »Les Français ont la nostalgie des années 70, époque des dépenses maîtrisées et d’une société qui se décrispe. Valéry Giscard d’Estaing revient sur cet été indien des Trente glorieuses. Il voit, dans le projet européen, un rempart contre le pessimisme et le déclinisme ambiants. Il rappelle que la France doit accueillir...
$13.99 CAD
or Free with Kobo PlusInformele Geloofsgemeenskappe
Ekerk Navorsing & Tendens Verslag
2012
AF
'n Nuwe generasie verstaan die konsep van "kerk" en "geloofsgemeenskap" anders. Hoe moet ons dink hieroor? Wat moet ons benadering wees teenoor hierdie alternatiewe groepe?











