Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...
  • Emily Hobhouse

    Geliefde verraaier

    by Elsabé Brits ...
    Hierdie boek vertel die volle, grootliks onbekende verhaal van Emily Hobhouse, nie net 'n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook 'n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente. Elsabé Brits het Emily se handgeskrewe notas, dagboeke en plakboeke in 'n trommel in Kanada ontdek, en haal hieruit en uit ander nuwe bronne aan. Só gee sy 'n genuanseerde, vars blik op 'n ... Read more

    ₹1,751.46

  • Medusa se einde

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 7 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    ₹112.54 or Free with Kobo Plus

  • Dood op die trein

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 10 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    ₹112.54 or Free with Kobo Plus

  • Die Vernietiging van die Boeridentiteit

    by Wiets Buys ...
    'N BAANBREKENDE EN HERSTELLENDE KRONIEK VAN DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS, WAARIN DIE DIKWELS MISVERSTAANDE EN ONVERTELDE VERLOOP VAN DIE BOER SE WARE IDENTITEIT MET AKADEMIESE PRESISIE HERSTEL WORD.Die Vernietiging van die Boeridentiteit is 'n streng nagevorste historiese werk wat die opkoms, ineenstorting en uiteindelike vernietiging van die Boer as 'n afsonderlike politieke volk in suidelike ... Read more

    ₹1,925.00 or Free with Kobo Plus

  • Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies - Reeks 3

    Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies, #3

    Series Book 3 - Wie is Ek? Wie is Ons? Diere van Afrika Stel vir Jou Raaiseltjies
    "Wie is Ek?"******"Wie is Ons?"Dit is die derde keer dat veertien dierespesies of groepe diere van Afrika hulself aan jou deur kort raaisels bekend stel. Kan jy hulle almal identifiseer? Kan jou vriende dit doen? Kan jou familie?Deels raaisel, deels lewens-storie, deels veldgids tot identifikasie, elke hoofstuk word deur een of 'n groep bekende inwoners van Afrika se veld vertel. Elke hoofstuk is ... Read more

    ₹219.00

  • Binnekring van Spookasems

    Stories oor die lewe

    Herman Lategan is - flaneur van Seepunt. Wanneer hy voetslaan in die strate is hy - toeris in die demi-mond - landskap van vlees en bloed. Hy swerf tussen bergies, dwergies, fopdossers, kerkmuise, nagblomme, laventelhane en ontheemdes. Hy lê die mens en homself tot op die been bloot. Die karakters in sy stories, almal ongelooflik en eg, is almal van ons. Vroue wat swaar dra aan die verlies van ... Read more

    ₹349.15 or Free with Kobo Plus

  • Verslete Bloed

    Bloedgebonde Reeks Boek 10

    Translated by Kruger Angela ...
    Omdat Jade 'n weerwolf is, is sy nog altyd onder die indruk dat alle Alfa-mannetjies niks meer as selfgesentreerde, moordende macho-boelies is nie, wat groeplede as niks meer as trappe gebruik om koning van die heuwel te word nie. Sy behoort te weet. Haar broer, haar verloofde en haar ontvoerder is almal Alfas van die ergste soort. Met al die bewyse wat sy nodig het dat Alfas slegte nuus is, het ... Read more

    ₹480.70 or Free with Kobo Plus

  • Kerneels se Avonture Boek 2 Sangoma Kom Kuier

    Kerneels se Avonture, #2

    Series Book 2 - Kerneels se Avonture
    Die avonture van Kerneels die Krimpvarkie en sy vriende: Die Sangoma-besoekSluit aan by Kerneels die krimpvarkie, Manie die meerkat en Tinkie die duif terwyl hulle reis om die wyse Sangoma-Hiëna te ontmoet! Gepak met opgewondenheid en moed, volg hierdie bekoorlike verhaal van Keneels en sy vriende terwyl hulle hul vrese konfronteer en die krag van dapperheid, vriendskap en wysheid ontdek. Perfek ... Read more

    ₹261.00 or Free with Kobo Plus

  • Uur van die Dooies

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 15 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Uur van die Dooies ... Read more

    ₹112.54 or Free with Kobo Plus

  • Geestelike Tuinmaak

    Ons geestelike lewe is soos 'n tuin: daar's tye van blom, vrugdra maar ook tye van kleurloosheid en blommeprag. Van lewe en dood. Dis 'n deurlopende proses soos in die natuur wat wissel van seisoene, van plant en skoonmaak. Van onkruid tye wat ons lewens oorneem, maar ook van nuwe begin, van groei en vrugdra. Elke ding in ons tuin leer ons van God en geestelike lesse. Ons gaan deur fases van groei ... Read more

    ₹594.00

  • 'n Giftige buffet

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 22 - Hink
    Toe die media uitvind dat kaptein Robert Flint en die YouTube-sensasie, Ainly Boyle, in die geheim getroud is, is daar skielik druk uit alle oorde vir 'n volwaardige onthaal. Flint en Ainly besluit op 'n tweede troue by die Blue Beach Hotel vir vriende en kollegas. Maar dinge loop gou skeef wanneer twee van die gaste wat vooraf van die deftige buffet geëet het, vergiftig word. Met kolonel Gerber ... Read more

    ₹112.54 or Free with Kobo Plus

  • Vir ewig en vir altyd, en ander gruwelverhale

    by Juanita Swart ...
    Die kortverhale in Vir ewig en vir altyd, en ander gruwelverhale, sal jou ongemaklik laat voel, elkeen op sy eie manier. Daar is spoke, zombies, vreemde vlieënde voorwerpe, moordenaars en soveel meer om jou net nog bietjie banger te maak vir mense en dinge rondom jou.Lees van Angelique wat nie sal toelaat dat Gerber haar los nie. Sonja wat geheuverlies het na `n vreemde gebeurtenis op `n grondpad. ... Read more

    ₹505.00 or Free with Kobo Plus