Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...

eBooks de Referencia

Si te gustan los eBooks de Referencia, seguro que te encanta esta selección.
Mostrando 1 - 15 de 15 resultados
Skip side bar filters
  • Verborge geheime van die Joodse wêreld nou aan die lig gebring

    Verborge geheimevan die Joodse wêreld nou aan die lig gebringDeur Bernard LevineJulle het vir meer gevra!So, hier is die nuwe uitgawe met opwindende geheime en onthullings oor die Joodse manier van leef.In hierdie boek word die verborge geheimenisse van die Joodse geloof (dit waarvan jy nog nie tevore gehoor het nie), ontdek en dit gaan jou ‘n beter idee gee van wat elke dag in die Joodse wêreld ... Leer más

    $51 MXN

  • Die Boek van Deugde

    Uittreksels uit Riyad as- Salihin van al- Nawawi

    Series series Versameling: Die Sunnah van profeet Mohammed
    Hierdie kort boek bevat profetiese uitsprake wat verband hou met die meriete en deugde van die voordrag van die Koran, ablusie, gebede, die moskee, vas, die maand van Ramadan, die nag van die lot, alles geneem uit die beroemde samestelling "Die tuin van die virtuoses" wat jy kan ook volledig in twee volumes in hierdie selfde redaksie vind.Dit is 'n moderne vertaling wat nuttig is om by ... Leer más

    $69 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Die boek van reëls en etiket

    Uittreksels uit Riyad as-Salihin deur al-Nawawi

    Series series Versameling: Die Sunnah van profeet Mohammed
    Hierdie kort boek bevat profetiese gesegdes wat verband hou met beskeidenheid, beloftes, kalmte, gasvryheid en Moslem-etikette vir eet, aantrek, slaap, sit, groet, besoek aan die siekes, begrafnisse, reis, alles geneem uit die beroemde samestelling “Die Tuin van die Deugsames” wat jy ook volledig in twee volumes in hierdie selfde Redaksie kan vind.Dit is 'n moderne vertaling wat nuttig is om by ... Leer más

    $69 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Die Joodse Konfidensiële Lêers Nog Nooit Voorheen Gepubliseer Nie!

    Hierdie is 'n splinternuwe boek met informasie wat nog nooit voorheen gepubliseer is nie.Vir digene wat lief is vir die Joodse nasie en gesmag het om meer omtrent hulle geloof en leefwyse te weet, vir Christene wat lief is vir Jesus en meer van Sy Joodse wortels wil leer ...Die verrassende onthullings in hierdie boek was vir lank vir die wêreld verborge en word nou vir die eerste keer ontbloot!Jy ... Leer más

    $69 MXN

  • Openbaring

    Vertaling Met Hedendaagse Profetiese Vervullings

    Geen een siening van die Bybelse boek van Openbaring sal honderd persent korrek kan wees nie, bloot omdat mense en dus profete feilbaar is, maar die boekie ‘Revelation’ is een van die bestes beskikbaar. Dr. Beirnes, ‘n teoloog wat ‘n voortdurende studie van die eskatologie gemaak het, het die boek sistematies en stapsgewys uiteengesit om die kronologiese volgorde van Openbaring maklik leesbaar en ... Leer más

    $93 MXN

  • Is 'n dialoog tussen Jode, Christene en Moslems moontlik?

    Intergodsdienstige dialoog uit monoteïsme

    Series series Versameling: Judaïsme, Christendom en Islam
    In jou hande die elemente vir 'n gemeenskaplike basis in dialoog en bied die perspektiewe en reaksies op struikelblokke, kritiek en pastorale sleutels vir intergodsdienstige dialoog vanuit verskeie perspektiewe.paaie van refleksie aangebied in die aangesig van hul struikelblokke, dit verskaf gemeenskaplike elemente om die voorstel vir intergodsdienstige dialoog vanuit etiese monoteïsme op 'n ... Leer más

    $69 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Want Wie Het, Vir Hom Sal Gegee Word; En Wie Nie Het Nie, Van Hom Sal Weggeneem Word Ook Wat Hy Het.

    Jesus Christus onthul die ontnugterende beginsel wat voorspoed en rykdom beheers. Hy wat het, sal meer kry! Hoe onregverdig klink dit nie! En tog is dit die werklikheid wat elke dag voor ons oë afspeel. Hierdie boek wil dié Skrifdeel verstaanbaar maak wat deur min verstaan word. Jy sal groot insig in die geheimenisse van voorspoed verkry as jy hierdie nuwe boek deur Dag Heward-Mills lees. ... Leer más

    $172 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Die Komende Rampspoed

    de Paul A. Lynch ...
    Jesus het geprofeteer van die Eindtye en die begin van smarte. Die tyd van die einde van die eeu is nader as wat ons dink. In watter tyd leef ons? Die antwoord is ons leef in die tyd van die einde: dit is die begin van smarte. Ouers sal met kinders baklei en andersom. Heksery en die okkulte is aan die toeneem. Mense is ongelukkig in die huwelik en egskeiding is die norm. Broer verraai broer aan ... Leer más

    $120 MXN

  • Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om 'n Christen te word

    Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie 'n Bybel is nie.Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", nie eers 'n Bybel in hul huise het nie?Wat nog meer verrassend is, is dat mens sou dink dat die Joodse mense die Skrifte goed sou ken, die skokkende waarheid is egter dat meeste van die Ou Testament boeke aan hulle ... Leer más

    $51 MXN

  • Israel-reeks 11: Hooglied

    Shir HaShirim

    Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Ma se Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah? Die dae is vir die Kriges soms donker, maar soms ook wondermooi. Shir-HaShirim - 'n hooglied? Dikwels nie. Tog is daar altyd 'n lied om te sing. Die hooglied van Israel is die elfde boek in ... Leer más

    $198 MXN

  • Bybelse Beginsels vir Afrika

    "Wonderlik"Levy Mwanawasa, President van die Republiek van Zambië" 'n Uitdaging"Biskop Frank Retief, Voorsittende Biskop van die kerk vanEngeland in Suid Afrika"Goddelike wysheid"Dr. Bingu wa Mutharika, President van die Republiek van Malawi"Meesterstuk"Ds. Dr. Kenneth R. Meshoe, M.P."Creatively proactive"Michael Cassidy, President van African Enterprise"'n Onsagwekkende handboek"Mev. Cheryllyn ... Leer más

    $52 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Wat sien ons in die spieël

    de Dirkie Smit ...
    Jakobus skryf sy brief aan Christene in ’n era van konflik. Rondom hulle in die samelewing is daar rusies en konflik; tussen hulle as gemeentelede is daar stryd en onmin; en binne-in hulself is daar teenstrydige begeertes, onsekerheid, en twyfel oor wat hulle te doen staan. Christene in Suid-Afrika beleef tans ook konflik van allerlei aard. Dit maak nie saak waar ’n mens kyk of van watter ... Leer más

    $171 MXN

  • Jy is nie veronderstel om van die Geheime van die Jode te weet nie

    Jy sal beslis verbaas wees, dalk selfs geskok wees as jy ontdek wat regtig aangaan in die Joodse wêreld.Het jy geweet dat die Jode nie toegelaat word om toiletpapier op die Sabbat te skeur nie? Hoekom kan Joodse vrouens nie Bybel lees nie? Het jy al gehoor daar is spesiale Coca-Cola net vir Jode? Wat is die naam van Jesus? Watter letter van die alfabet is onderstebo in die Bybel geskryf? Waarom ... Leer más

    $51 MXN

  • Teken van die seun van die mens

    de Pierre Visser ...
    Die inhoud van die boek is nie filosofies van aard nie, maar feitelik. Daar word uitwysings van Bybelteks gemaak wat met relevante geskiedenis en wetenskaplike kennis aangevul word.Die belangrikste deurlopende tema van die boek is die Goddelikheid van die Here Jesus wat aantoon dat die Profetiese rede die koms van God se koninkryk is. Dit word voorspel met 'n anomalie van datums, wat 'n ... Leer más

    $206 MXN o gratis con Kobo Plus

  • Intieme Seks Geheime van die Jode

    Wat is die waarheid omtrent seks deur 'n gaatjie in die laken? Wat doen die Rabbis met die voorhuid wat afgesny word? Hoekom moet vroue hulle panties vir die Rabbi wys? Het jy geweet die Rabbi suig die bloed van 'n baba se besnyde penis? Het jy gehoor daar is 'n spesiale manier hoe Jode veronderstel is om hulle skoene aan te trek? Waarom vat Jode 'n lewendige hoender en swaai dit bo hulle koppe? ... Leer más

    $69 MXN