Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
Descubre nuestras recomendaciones
Descubre nuestras recomendaciones
Descubre nuestras recomendaciones
  • Vir ewig my altyd

    de Elsa Winckler ...
    Lien Morkel trap 'n slegte stel af met 'n baas in die hospitaal waar sy werksaam is. Sy gaan help uit op Haiti vir Dokters Sonder Grense en by haar terugkoms trek sy Kaap toe waar sy by 'n mediese praktyk in Melkbos aansluit. Om in Nicol le Roux, haar nuwe skoonsuster se broer vas te loop, is 'n skok - hy was een van die redes hoekom sy weg is uit Johannesburg. Nicol le Roux verhuis Kaap toe waar ... Leer más

    $143 MXN

  • Joe Speedboot

    Die dertienjarige Fransie is verlam ná ’n fratsongeluk, maar reeds terwyl hy in die hospitaal aansterk, hoor hy verblydende nuus oor ’n nuweling op die dorp, ene Joe Speedboot, wat besig is om die dorpie se plattelandse verlamming te temper. Dié is ’n seun met baie planne en ’n wil van staal – soveel so dat hy spoedig die klein dorpie Lomark heeltemal op horings neem met midder-nagtelike ... Leer más

    $253 MXN

  • Huis van gruwels

    Huis van gruwels is die skokkende verhaal van 'n pa wat alles van sy familie geneem het; maar dit is ook 'n storie van hoop oor 'n dapper jong vrou wat uiteindelik geluk en genesing vind. ... Leer más

    $231 MXN

  • Onderwêreld

    de Fanie Viljoen ...
    Onderwêreld is die Silwer wenner in die 2007 Sanlam-prys vir Jeuglektuur in die kategorie vir Afrikaans.Greg Owen is hoofseun by die privaat seunskool, Lawson Kollege, waar Eckardt, ‘n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm ‘n band tussen hulle. Eckardt is ‘n bedrewe rekenaar hacker en lei Greg in die geheime van die onderwêreld in wat hom ... Leer más

    $188 MXN

  • Ena Murray Speurverhale

    de Ena Murray ...
    Drie puik speur- en spanningsverhale: In Satan van Zimbabwe, Die man met die geel oë en Onrus op Oshakati is die geliefde Ena Murray op haar heel beste en sal lesers ure se tonekrul-plesier ervaar met verhale waarin liefde, misdaad en intrige die spilpunte is! Afrikaans se heel gewildste skrywer se verhale is tydloos. ... Leer más

    $229 MXN

  • Ys

    Kassie Kasselman en Rooi Els bevind hulle in die Spesiale Spookeenheid – ’n elite groep van die SAPD. Maar as oud-stasiespeurders word hul vaardighede ernstig bevraagteken deur hul nuwe bevelvoerder. Wanneer ’n Amerikaanse wetenskaplike in ’n Waterfront-hotel vermoor word, is dit ’n gulde geleentheid om hul staal te wys, tussendeur ’n Washington-gekonkel, ’n oud-Pollsmoor-gevangene op vrye voet in ... Leer más

    $261 MXN

  • Held in blou jeans

    de Madelie Human ...
    &quote;Is hy 'n bleeksiel met 'n dikraambril?&quote; vra sy haar ma. Maar toe die diep stem agter haar antwoord, besef Riette dadelik haar fout, want Brett is allesbehalwe! Sy weet die held in blou jeans gaan haar hart laat les opse. ... Leer más

    $83 MXN

  • Legkaart van die liefde

    de Renda De Waal ...
    Willa le Roux kan uit die staanspoor nie vir Deon Joubert miskyk nie. G’n mens kan nie: die gemaklikheid met sy eie lyf, die selfvertroue wat hy uitstraal. Boonop is die man slim, sjarmant en gevaarlik aantreklik. Hul paaie kruis – vir werk én plesier. Willa weet sy beweeg op gevaarlike terrein, maar sy moet darem genoeg stories bymekaarmaak om eendag haar kleindogter te vermaak. Net toe dinge ... Leer más

    $95 MXN

  • Satyn Omnibus 4

    ’n Reënboog vir Aralie: Wanneer Aralie se eksman, Niel, haar smeek om in sy plek as veearts op ’n wildplaas in Namibië te gaan waarneem, stem sy teësinnig in. Want na haar egskeiding het Aralie dringend geld nodig. Maar op Belelapa is dinge beslis nie wat sy verwag het nie. Daar is geen fasiliteite nie aangesien alles nog in aanbou is. En boonop behoort die plek aan Franco Conradie, ... Leer más

    $229 MXN

  • Elke dag, vir altyd

    de Dina Botha ...
    Die aktrise, Lea, het drie punte op haar doenlysie: rus, vrede en 'n Afrika-sonbrand. Maar sy het ook 'n metgesel nodig vir haar grootouers se sestigste huweliksherdenking, dus klop sy by Human Coetzee se arbeidsburo aan. Sy vind hom uiters aantreklik, maar hy is duidelik die een man op die planeet wat nie onder haar bekoring val nie. ... Leer más

    $83 MXN

  • My stryd met ADHD

    Die onsigbare oorlog

    de Hykie Berg ...
    Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van 'n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie tot 'n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor. Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie. Hykie gee ook ... Leer más

    $175 MXN

  • Bruid vir Soetvlei

    Riaan Malan trou met Leila om sy erfplaas te verseker. Hy hoor n klomp leuens, glo dit en word koud en ongenaakbaar. Leila weet naderhand nie meer of sy hom langer van die teendeel wil probeer oortuig nie. ... Leer más

    $83 MXN