Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...
  • Die dooie danser

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 1 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks gedoen aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Leer más

    Gratis

  • Bitterbessie Blues

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 1 - Bitterbessie Blues
    Daar is drie dinge wat jy van die dorpie Portwig moet weet: Almal hier ken mekaar, die hotel op die dorp spook, en 'n stuk van die coffee shop se Bitterbessie Blues-koek is die beste doepa vir 'n gebreekte hart.Beroemde skrywer, Emily de Milander, verdwyn uit die openbare oog en boek haarself in by die Portwig Manor onder 'n vals naam. Sy't net nodig om vir 'n paar dae weg te kom van haar knaende ... Leer más

    Gratis

  • Die Sexy Bistro se bestuurder

    de Anna Emm ...
    Series Libro 1 - Die Sexy Bistro
    Ná haar dood laat Erika Bunting haar drie vriendinne met ´n ongewone versoek: dat hulle die ding sal doen waaroor die vier van hulle jare lank net gedroom het. Hulle moet ´n restaurant oopmaak, en hulle moet dit Die Sexy Bistro noem. Maar vreemde dinge gebeur wanneer mens eers begin om jou drome na te jaag...MADI...Madi van Jaarsveld weet niks van die restaurantwese af nie, nóg minder van wat dit ... Leer más

    Gratis

  • Donkerdrif

    de Deon Meyer ...
    Series series
    ’n Koelbloedige moord by die Kaapse Waterfront. Wat dalk verband hou met geheimsinnige briewe wat geskorste luitenante Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang het. Maar eers moet Bennie-hulle op Stellenbosch soek na ’n verdwene student, en die spoor vat van die eiendomsagent wat die kooptransaksie van Donkerdrif, korporatiewe swendelaar Jasper Boonstra se peperduur wynplaas, behartig het. ... Leer más

    $15.99 USD

  • Jan-Jopie en die meisiekind

    de Anna Emm ...
    Series Libro 1 - Jan-Jopie
    Geskik vir 9-14 jariges.Nadat Jan-Jopie se ma dood is toe hy maar nog drie jaar oud was, het die kriewelkoors sy pa beetgepak. Sommer erg. Jan-Jopie het al vrede gemaak daarmee, maar die nog steeds nie maklik om die enigste seun van 'n dokter te wees wat nie meer as 'n jaar op een plek kan bly nie.Toe Jan-Jopie en sy pa vir die soveelste keer trek, weet hy dit gaan nie maklik wees om weer maats te ... Leer más

    Gratis

  • 'n Droë wit seisoen

    ’n Politieke roman oor die dood van ’n swart man in aanhouding in die sewentigerjare. As roman (aanvanklik verbied), en later as film, het ’n Droë wit seisoen’n baken in die Suid-Afrikaanse literatuur geword.In die middel staan Ben du Toit, “’n doodgewone, onskadelike, onmerkwaardige mens”. Maar dan word sy ingebore sin vir regverdigheid geskok deur die gewettigde moord op sy swart tuinier en dié ... Leer más

    $15.99 USD

  • Bloed van 'n vlinder

    Wanneer Suster Libby Lucas by Noordeberg Hospitaal begin werk, hoop sy dit sal ’n nuwe begin wees, dat sy al haar geheime in die verlede sal kan los. Maar dan word ’n verpleegsters vermoor. Skielik voel dit asof die onheil Libby agtervolg. En asof haar verstand met haar begin parte speel. ... Leer más

    $12.99 USD

  • Slapende honde

    'n Novelle

    de Anna Emm ...
    Series Libro 2 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks gedoen aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy ekskollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Leer más

    Gratis

  • Wiskunde gee my maagpyn

    de Jaco Jacobs ...
    Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie. ... Leer más

    $7.99 USD

  • Joe Speedboot

    Die dertienjarige Fransie is verlam ná ’n fratsongeluk, maar reeds terwyl hy in die hospitaal aansterk, hoor hy verblydende nuus oor ’n nuweling op die dorp, ene Joe Speedboot, wat besig is om die dorpie se plattelandse verlamming te temper. Dié is ’n seun met baie planne en ’n wil van staal – soveel so dat hy spoedig die klein dorpie Lomark heeltemal op horings neem met midder-nagtelike ... Leer más

    $14.99 USD

  • Ettie Bierman Keur 10

    de Ettie Bierman ...
    In Die snip van Sesdorings kom ʼn beeldskone rooikopmeisie met die uiters onvroulike naam van Hennie Vermaak, wat sy saam met ʼn stowwerige plaasbiblioteek van haar oupa geërf het, op Sesdorings aan om besit van haar erfenis te neem en begin die vonke behoorlik spat. Voor haar koms het sy immers geweet van die vete tussen haar oupa en die Meirings op die buurplaas . . . En ook dat die spul Meirings ... Leer más

    $12.99 USD

  • Infanta

    de Deon Meyer ...
    “My naam is Bennie Griessel en ek is ’n alkoholis.” “Hallo, Bennie,” sê die twee en dertig stemme in ’n blymoedige koor. “Ek het gisteraand ’n bottel Jack Daniel’s uitgesuip en my vrou geslaan. Sy het my vanoggend uit die huis uit gesit. Ek is nou een dag sonder drank. Ek is hier omdat ek nie my drinkery kan beheer nie. Ek is hier omdat ek my vrou en my kinders en my lewe wil terughê.” Terwyl hy ... Leer más

    $15.99 USD