Skip to main content

Indkøbskurv

Du får VIP-behandling!

Vare(r) ikke tilgængelig til køb
Gennemgå din indkøbskurv. Du kan fjerne de(n) tilgængelige vare(r) nu, ellers fjerner vi det automatisk ved kassen.
varervare
varervare

Anbefalet til dig

Loading...
  • Goed genoeg

    Gerridene Berg wil vroue help sodat hulle hul roeping kan instap met oorwinning. Sy vertel haar eie storie aan die hand van sake soos trauma en vrees, aanvaarding, vergifnis en om elke dag jou identiteit as oorwinnaar te kies en daarin te leef uit. Gerridene wil graag mense inspireer om genesing te vind. Hierdie boek is 'n getuienis van hoe 'n liefdevolle God 'n gewone vrou gebruik om buitengewone ... Læs mere

    87,31 kr.

  • Has-Das

    dit wat nooit vertel was nie

    af Pierre Venter ...
    “Has-Das”, ’n Spanningsvolle bonatuurlike riller.Hulle het gedink dit is net ’n storie. Net nog ’n ou kinderkarakter ... lankal vergete. Tot iemand sy naam sê.Wanneer ’n groep leerders tydens detensie oor ’n kinderprogram begin praat, ontwaak iets wat nooit weer moes terugkom nie. Wat begin as ’n grap, verander vinnig in vrees – en dan in dood. Een vir een word hulle gekonfronteer met iets wat nie ... Læs mere

    57,73 kr. eller Gratis med Kobo Plus

  • Kerneels se Avonture Boek 1 Die Vakansie

    Kerneels se Avonture, #1

    Serier Bog 1 - Kerneels se Avonture
    Die Avonture van Kerneels die Krimpvarkie en sy vriende - Die VakansieSluit aan by Kerneels die krimpvarkie en sy lieflike span vriende op hul heel eerste vakansie-avontuur! Gepak met opwinding en 'n bietjie moeilikheid, volg hierdie bekoorlike verhaal van Kerneels en sy vriende, terwyl hulle op 'n pretvolle reis vertrek om nuwe plekke te verken en die onverwagte die hoof te bied. Kerneels en sy ... Læs mere

    19,18 kr. eller Gratis med Kobo Plus

  • Die Bybel (1933/1953-vertaling)

    Die volledige Afrikaans 1933/1953-weergawe e-Bybel met kruisverwysings en leservriendelike navigasie. ... Læs mere

    55,96 kr.

  • Grensloos

    Sabine Maartens is nie iemand wat jy kan tem nie. Ná haar pynlike verlede het sy haar eie pad geloop, hier as vlieënier in Botswana. Haar pad het jare gelede gekruis met dié van Max Krige, eks-Interpol-agent . . . en toe het die vonke gespat. Nou bevind Sabine haar in ’n lewensgevaarlike situasie, as een van ’n klompie gyselaars wat weggevoer word uit die deltagebied. Reeds is daar ’n bloedspoor ... Læs mere

    114,41 kr.

  • Enigma

    ’n Angolese sakeman word met twee koeëlgate in sy bors in ’n hotelkamer in Kaapstad aangetref, en Kassie en Rooi moet die saak ondersoek. Die kokaïen, ongeslypte diamante en edelgesteentes in sy bagasie slaan hulle dronk. Wat doen ’n gesiene persoon, wat ’n minister kom adviseer het, met vermoedelik smokkelware in sy besit? Kassie en Rooi moenie net ’n moord oplos nie, maar ’n gevaaarlike ... Læs mere

    122,03 kr.

  • Boytjie

    af Johnny Davids ...
    Johnny Davids word groot op die Kaapse vlakte. As jong seun besluit hy hy het genoeg mishandeling gehad en loop weg. In Walvisbaai kry Johnny kans om heel te word. As jong volwassene skryf hy en sy sangmaat in vir 'n sangkompetisie, hulle wen en so skop sy TV-loopbaan af. Vandag is Johnny 'n suksesvolle sportaanbieder. ... Læs mere

    93,41 kr.

  • Drie moorde in die Baai

    af Madelein Rust ...
    In Drie moorde in die Baai bewys Madelein Rust weer eens hoe naatloos sy tussen genres kan beweeg. Dié spanningsvolle en skerpsinnige intrige is boonop propvol kwinkslae én ontluikende romanse. ... Læs mere

    114,41 kr.

  • Droomdelwers

    af Esta Steyn ...
    Teen die agtergrond van soutmyne en granietkoppe vertel Droomdelwers die verhaal van twee klein gemeenskappe aan die Weskus, Soutmansvlei en Vlaktevlei. Hier word die lewens van armes en rykes, van wit en bruin, ten nouste verweef . Hier loop uiteenlopende karakters rond, elk met sy eie storie. Soos oom Kêppies sê: “ Hy’s soesie see, soes ’n branner. Voorlat jy hom kan vasvat, sien jy net sy ... Læs mere

    125,88 kr.

  • Bessie se hangkasbiblioteek

    af Madelein Rust ...
    Bessie se hangkasbiblioteek is propvol heimwee en humor, met uiteenlopende karakters net so kleurryk soos die boeke in Bessie se spaarkamerhangkas. Madelein Rust op haar beste! ... Læs mere

    110,64 kr.

  • 'n Baie lang brief aan my dogter

    ’n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver, een van Afrikaans se mees geliefde skrywers, se ontroerende jeugmemoires. Dit is 'n speurtog deur die skrywer se beginjare, maar dit is ook ’n liefdesbrief aan ’n dogter en ’n taal en ’n land. En bowenal is dit ’n ma se poging om sin te maak van hierdie onverskillige en wrede wêreld waarin sy haar nou begewe. ... Læs mere

    118,26 kr.

  • Leeumens

    Skatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het se geraamtes word in ’n veld gevind. Kassie en Rooi moet die saak in die geheim ondesoek, anders kan hulle die gevaar loop om vermoor te word soos die drie speurders wat by die destydse verdwyningsaak betrokke was. ’n Onderwêreld waar antieke voorwerpe gesmokkel word, duld nie inmenging nie. ... Læs mere

    118,18 kr.